Loading results…
Loading results…
Tagged #elitesanasionaleveiling
1 result
🐑 Een arena. Topgenetika. Die Elite SA Nasionale Veiling, is een wat jy eenvoudig nie wil misloop nie! Wanneer 20 van Suid-Afrika se beste Ile de France-telers hul beste genetika byeenbring, weet jy iets besonders wag. Met 25 SP-ramme, 50 SP-ooie en 50+ kommersiële ooie op aanbod, kan jou kudde se volgende hoofstuk hier begin. Vir meer inligting, besoek hul webtuiste: www.iledefrance.co.za 19 September 2026 | 11:00 | Afridome, Parys Die room van Ile de France kom onder die hamer! #EliteSANasionaleVeiling #IleDeFranceSA #TopGenetika #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Aug 2026