8:43
F
FarmspaceWat maak die Elite Ile de France Nasionale Veiling so besonders?
Wat maak die Elite Ile de France Nasionale Veiling so besonders? Ons is by die Afridome in Parys, waar Stefan meer vertel oor die veiling, die gehalte van die diere en wat telers kan verwag. Top genetika, goeie gesprekke en die Ile de France-gemeenskap op een plek. Besoek https://iledefrance.co.za/ vir meer inligting. Aanlyn skakel: https://auctions.swiftvee.com/auctions/elite-sa-nasionale-ile-de-france-geleentheid-wlg0 #EliteSANasionaleVeiling #IleDeFranceSA #TopGenetika #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!