Loading results…
Loading results…
Tagged #fabriekstoer
1 result
Ons neem jou agter die skerms by Carrotech om te wys hoeveel aandag aan detail in die vervaardiging en kwaliteitsbeheer van ’n planter gaan. Van presiese jigwerk en komponentbelyning tot staalhardheid, verfadhesie, soutspuittoetse en die finale meganiese inspeksie – elke deel van die proses help verseker dat die planter reg werk wanneer hy op die plaas aankom. Vir boere gaan dit uiteindelik oor meer as net ’n mooi planter: die boukwaliteit, akkuraatheid en betroubaarheid van elke komponent maak ’n verskil in die veld. 🌐 www.carrotech.co.za #Carrotech #Fabriekstoer #PresisiePlant #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 Hoe Carrotech-planters in Suid-Afrika gebou word 0:21 Waarom ’n reguit en akkurate raam so belangrik is 1:09 Hoe die raam getoets en reguit gestel word 2:57 Kwaliteitskontrole en presiese senterafstande 3:56 Hoe die hardheid van die staal getoets word 5:30 Waarom elke staal "batch" getoets word 5:55 Hoe die planterrame in jigs opgebou word 7:17 Voorbereiding en verfproses van die planter 9:00 Hoe die verf se hegting getoets word 10:40 Soutspuittoets: Hoe roesbestandheid getoets word 12:21 Finale plantertoetse met die Dyno 13:19 Onderdele, voorraad en ondersteuning vir ouer planters 14:54 Agter die skerms by Carrotech
16 Oct 2026