Wat gaan alles in die maak van ’n Mascar-baler in? | Agripieces
Karin Minelle neem ons op ’n toer deur Mascar se fabriek in Italië om te wys hoe hul masjiene van die vervaardigingsproses tot finale toetsing beweeg. Mascar vervaardig sowat 95% van sy metaalonderdele in-house, met laser-sny, robot- en hand-sweiswerk, ’n volledige verfproses, presisie-gehaltebeheer en twee fases van masjientoetsing. Die fokus is nie net op hoe ’n masjien lyk nie, maar op die beheer van die proses en kwaliteit van die komponente wat uiteindelik op die plaas moet werk. 🌐 www.agripieces.co.za #Agripieces #Mascar #Fabriekstoer #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Binne Mascar se fabriek in Italië 00:44 – Mascar se geskiedenis en fokus 02:26 – Laser-sny en vervaardiging 05:49 – Bending, prototipes en ontwikkeling 06:48 – Robot- en hand-sweiswerk 09:35 – Hoe Mascar komponente in-house vervaardig 12:45 – Die verfproses en kwaliteitstandaarde 19:12 – Baler- en plantermontering 24:07 – Gehaltebeheer en presisiemetings 28:03 – Slim berging en onderdelebestuur 34:07 – Mense, tegnologie en Mascar se vervaardigingsfilosofie 36:02 – Montering van die groter balers 40:13 – Van komponente tot voltooide baler 41:02 – Twee rondes van masjientoetsing 42:56 – Finale logistiek en vertrek fabriek toe 43:19 – 40 jaar by Mascar












Comments
No comments yet. Be the first!