Loading results…
Loading results…
Tagged #farmspace
203 results
Hannes Otto van die Ottosdal-omgewing verduidelik waarom hulle ná jare se wik en weeg uiteindelik hul eie graanbergingsfasiliteit opgerig het. Daar word gepraat oor bergingskoste, beter bemarkingsgeleenthede, beheer oor fisiese graan, PRADO-silo’s van Premium Grain Solutions en waarom hulle ’n 200 ton per uur in- en uitlaaikapasiteit gekies het. Hy deel ook hul berekening dat die belegging binne ongeveer ses jaar uit bergingskostebesparing alleen verhaal kan word. 🌐 www.premiumsol.co.za #PremiumGrainSolutions #PRADO #Silos #Graanopberging #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 Kan ’n silo homself in 2026 betaal? 0:20 Ontmoet Hannes Otto 0:43 Die JP Otto-boerdery en vertakkings 1:14 Waarom hulle hul eie silos opgerig het 1:36 ’n Terugbetalingstyd van ongeveer ses jaar 2:03 Beter pryse en beheer oor jou graan 2:26 Hoe ’n gemiste geleentheid miljoene kan kos 3:02 Waarom Premium Grain Solutions en PRADO? 3:25 Silo-kwaliteit, sterkte en kompeterende prys 4:54 Kapasiteit en die boerdery se vereistes 5:19 Deurlugting en graanvog 5:47 200 ton per uur in én uit 6:07 Waarom kapasiteit later ’n bottelnek kan word 6:48 Hoe lank neem ’n silo-projek? 7:06 200 t/uur graanvoor-skoonmaak 7:39 Minder stof met die aspireerder 8:18 Hoe vroeg moet jy jou silo-projek begin? 8:41 Hannes se raad aan boere wat nog wik en weeg 9:07 Meer beheer oor jou graan
07 Sept 2026
Rietkuil Beeswagter | Giet jou eie beton-beeswagters op die plaas Sewe hekke en tot 28 keer in en uit die bakkie tydens een rit het Johnnie Lourens laat besluit: daar moet ’n beter plan wees. So het die Rietkuil Beeswagter ontstaan. Met die modulêre gietvorm kan boere hul eie beton-beeswagters giet soos en wanneer hulle dit nodig kry op die plaas. Kyk hoe die oplossing werk en besoek: https://rietkuilbeeswagter.co.za/#kontak-ons of kontak Johnnie direk op 082 825 7174. #RietkuilBeeswagter #Beesboerdery #Boeremaakplan #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Sewe hekke en 28 keer uit die bakkie 00:16 Johnnie Lourens vertel 00:31 Die probleem met gewone plaashekke 00:52 Hoe die Rietkuil Beeswagter ontstaan het 01:18 Hoe die modulêre gietvorm werk 01:48 Giet jou eie beton-beeswagter 02:20 Waar dit op die plaas gebruik kan word 02:48 Die voordeel vir die boer 03:15 Rietkuil Beeswagter-webwerf en kontakbesonderhede
05 Sept 2026
Hennie Jonker verduidelik wat dié ras anders maak: vinnige groei, goeie vleisgehalte, marmering en sterk potensiaal vir kruisteling. Daar word ook bespreek hoe ’n kommersiële boer met ’n goeie ram kan begin wanneer stoetooie nie maklik beskikbaar is nie. Kyk na ingevoerde genetika en die diere wat op 12 September 2026 by die Nasionale Hampshire Down-veiling net buite Kroonstad beskikbaar gaan wees. ☎️ Kontak Hennie Jonker by 072 799 4777 vir meer inligting. #ZorroBoerdery #HampshireDown #SkaapVeiling #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 Kan Hampshire Down jou boerdery ’n voorsprong gee? 0:43 Hennie Jonker en Hampshire Down se groei 1:27 R72 000 vir ’n Lamb Champs-lam 1:48 Waarom reageer die mark op Hampshire Down? 2:17 Wat maak Hampshire Down anders? 2:35 Vinnige groei en vleisgehalte 3:11 Hoe Lamb Champs vleisgehalte toets 4:06 Waarom die vleis so sag bly 4:49 Vetverspreiding en marmering 5:45 Die grootste uitdaging: te min diere 6:17 Hoe begin ’n kommersiële boer? 6:51 35 Hampshire Down-ooie op een plek 7:04 Begin kruisteling met ’n stoetram 7:26 Van F1-kruis tot suiwer Hampshire Down 7:41 Wat dra Hampshire Down oor in kruisteling? 8:42 Waarom die vraag na die ras groei 9:13 Ingevoerde genetika op die veiling 10:21 Vyf ooie en sewe ramme uit ingevoerde saad 11:35 Hampshire Down-telers in Suid-Afrika 12:00 Wanneer en waar is die veiling? 12:25 Veiling en aanlyn deelname 12:55 Voeg ekstra waarde tot jou skaapboerdery
04 Sept 2026
Wat sit agter ’n wen-saad? Ons praat met Deon en Joe van Pannar Seed by die Springbokvlakte Sonneblomprojek Demodag en Prysuitdeling, waar PANNAR nie net deel was van die boerwenner se sukses nie, maar ook as die wen-saad uitgestaan het. ’n Sterk prestasie en ’n uitstekende resultaat vir PANNAR. Meer oor PANNAR se sonneblomreeks: https://pannar.com/products/sunflower #PANNAR #Sonneblom #Springbokvlakte360 #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Sept 2026
Wanneer goeie genetika en sterk bestuur saamkom, wys die resultate. Ons praat met Jandré Gerdehann, die boerwenner by die Springbokvlakte Sonneblomprojek Demodag en Prysuitdeling, waar Pannar Seed 716 sterk presteer het. Baie geluk aan Jandré met dié uitstekende prestasie en welverdiende wen! Meer oor PANNAR se sonneblomreeks: https://pannar.com/products/sunflower #PANNAR #Sonneblom #Springbokvlakte360 #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Sept 2026
Wat beteken sterk verteenwoordiging vir die landbougemeenskap? Ons gesels met Hendry Geldenhuys van TLU SA by die Springbokvlakte Sonneblomprojek Demodag en Prysuitdeling oor TLU SA se betrokkenheid en die belangrikheid daarvan om produsente en die landbougemeenskap te ondersteun. Kom meer te wete oor TLU SA by http://tlu.co.za/ #TLUSA #Springbokvlakte #Sonneblomprojek #Landbou #Boere #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Sept 2026
What role does CEOCO play in South Africa’s sunflower industry? We caught up with Peter from CEOCO at the Springbokvlakte Sonneblomprojek Demo Day and Prize-Giving to hear more about CEOCO and their involvement in the sunflower value chain. CEOCO processes locally sourced sunflower seed into crude sunflower oil, as well as sunflower oil used in the animal feed industry. For more information, visit www.ceoco.co.za, email pas@ceoco.co.za or contact 011 033 0800. #CEOCO #Sunflower #SunflowerFarming #AgricultureSA #FarmSpace #WeSpeakFarmer
04 Sept 2026
Johan Terblanche verduidelik waarom die Vrystaat se hoë biomassa, sterk wind en nat veldtoestande unieke risiko’s skep. Daar word gepraat oor brandbane, brandverenigings, Eskom-pale, voertuie wat in nat veld kan vassit en die belangrikheid van goeie mop-up ná ’n brand. Hy wys ook hoe ’n Husqvarna-blower gebruik kan word om brandbare materiaal weg te blaas, herontsteking te beperk en toerusting soos stropers skoon te hou. 🌐 www.husqvarna.com/za #HusqvarnaSA #Blowers #Brandseisoen #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Waarom hierdie brandseisoen anders kan wees 00:38 Ontmoet Johan Terblanche 01:06 Brandverenigings en brandbeskerming in die Vrystaat 02:06 Uitdagings met brandbestrydingspanne 03:24 Hoë biomassa ná goeie reën 04:07 Wat moet boere nou voorberei? 04:15 Nat veld en voertuie wat vassit 05:09 Wat om vir die komende brandseisoen te verwag 05:34 Brandbane en Eskom-pale op plase 06:10 Waarom foutiewe Eskom-pale aangemeld moet word 06:50 Hoekom behoort jy aan ’n brandvereniging? 08:04 Waarom ’n blower deel van jou brandtoerusting moet wees 08:27 Hoe ’n Husqvarna-blower by veldbrande help 08:50 Waarom mop-up so belangrik is 10:11 Gebruik ’n blower om stropers skoon te hou 11:06 Hoe duursaam is die Husqvarna-blower? 11:26 Veiligheid en beskermende klere 11:59 Onderhoud vóór die brandseisoen 12:51 Hoe om die lugfilter skoon te maak 13:21 Hoe sluit jy by ’n brandvereniging aan? 14:29 Maak gereed vir die brandseisoen
04 Sept 2026
Wat maak die Springbokvlakte Sonneblomprojek so besonders? Ons gesels met Hardus de Beer tydens die Springbokvlakte Sonneblomprojek Demodag en Prysuitdeling oor die projek, die dag en wat dit vir die landbougemeenskap beteken. #SpringbokvlakteSonneblomprojek #Sonneblom #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Sept 2026
Wat bring Stark Fabrications na die landboubedryf? Ons gesels met Gerrit van Stark Fabrications tydens die Roedtan Springbokvlakte Sonneblomprojek Demodag en Prysuitdeling oor hulle betrokkenheid en wat hulle vir produsente bied. Besoek https://www.starkfabrications.co.za/ vir meer inligting. #Stark #SonneblomDemodag #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Sept 2026
Wil jy meer waarde uit jou kunsmis kry? Ons gesels met Clayton van RegenR8 om uit te vind hoe RegenR8 vir jou waarde kan toevoeg in jou boerdery. Vir meer inligting besoek: www.regenr8.farm/ #RegenR8 #Grondgesondheid #Biochar #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 – Kan RegenR8 kunsmiskoste help verlaag? 0:23 – Waarom RegenR8 goedkoper raak 0:31 – Koolstofkrediete en ’n moontlike 10–20% prysverlaging 1:20 – Wat is RegenR8 en hoe werk dit? 1:46 – Biochar vs. hoender- en beesmis 2:41 – ’n Langtermyn “stoorplek” vir voedingstowwe 2:55 – Beter opname van N, P en K 3:13 – Kan jy minder kunsmis gebruik? 3:33 – Hoe om meer uit jou kunsmis te kry 4:35 – Wat wys die eerste proewe? 4:49 – 18% hoër opbrengs met 30% minder kunsmis 5:01 – Die nuwe 5-jaar statistiese proef 5:50 – Waarom RegenR8 in die kunsmisband hoort 6:05 – Langwerkende koolstof met ’n 10-jaar halfleeftyd 6:25 – Is dit die moeite werd om op jou plaas te toets?
04 Sept 2026
Scott Kvalsvig explains how Tidy Towns has helped make parts of the KZN South Coast cleaner, safer, and more attractive to both residents and tourists. We talk about community clean-ups, CPFs, beach safety, water quality, tourism, and how ordinary residents can make a real difference by giving their time, support, or funding. The lesson goes far beyond the South Coast: don’t wait for someone else to do it — start in your own community. 🌐 www.tidytowns.co.za #TidyTowns #Community #Cleaning #FarmSpace #WeSpeakFarmer 0:00 Why the South Coast is special to so many people 0:30 What is Tidy Towns? 1:01 How the community project started 1:24 Beaches, clean-ups, and Blue Flag status 1:42 How communities can take back their towns 2:11 Tourism and property values 2:44 Why safety and CPFs matter 3:27 Can you safely swim at South Coast beaches? 3:51 How water quality is monitored 4:40 Who makes Tidy Towns possible? 5:00 How to get involved with Tidy Towns 5:33 The bigger message for South African communities
04 Sept 2026
André Jordaan, in die Suidoos-Vrystaat, vertel waar hy sy Agripieces Buffalo-hoëspoeddis al sowat drie jaar in ’n gemengde vee- en kontantgewasboerdery gebruik. Hy verduidelik waarom hy van ’n gewone offset wegbeweeg het, hoe die Buffalo direk voor die planter werk, wat hy in buitengewoon nat toestande met groenvoer gedoen het en waarom beskikbaarheid en naverkoopdiens vir hom net so belangrik soos die implement self is. En dié syfer staan uit: twee stelle skottels later, maar volgens André nog nie een "bearing" vervang nie. 🌐 www.agripieces.co.za #Agripieces #Buffalo #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 ’n Buffalo in die Suidoos-Vrystaat 00:21 André Jordaan se vee- en gewasboerdery 00:32 Waarom ’n goeie saadbed ’n uitdaging was 00:48 Spuitkoste en die soeke na ’n ander oplossing 01:05 Drie jaar met die Buffalo 01:30 Waarom min staantyd vir André belangrik is 01:45 Die Buffalo direk voor die planter 02:03 Groenvoer en nat planttoestande 02:15 Saad uitstrooi en met die Buffalo inwerk 02:40 Hoekom juis ’n Buffalo? 02:48 André se ervaring met Agripieces se naverkoopdiens 03:39 Waarom persoonlike diens saak maak 04:09 Hoe die Buffalo vandag in die boerdery gebruik word 04:24 Meer kontantgewasse en minder offset-bewerking 04:35 Wat doen die Buffalo met mieliereste? 04:58 Reste en vogbewaring 05:28 Saadbedvoorbereiding net voor plant 05:44 Kan jy direk ná die Buffalo plant? 05:53 Saadkaste en groenvoer 06:05 Hoe sterk is die implement gebou? 06:17 Twee stelle skottels, geen bearing vervang nie 06:31 Min staantyd: haak en gaan 06:47 24″ teenoor 28″ Buffalo
04 Sept 2026
Why buy a conventional agricultural tractor if most of its working life will be spent pulling trailers? Jed van Niekerk, an agricultural contractor, tells us why Bell Equipment tractors suit their haulage operation. From 36m³ silage trailers and 11m³ gravel dumpers to tankers, slurry and road-building work, we explore their versatility, 500-hour service intervals, reduced complexity, operator comfort and 40 km/h road speed. Also hear what their experience is with Bell’s service and warranty support. 🌐 www.bellequipment.com/forestry-agriculture/africa-and-middle-east/ #BellEquipment #AgriculturalContracting #HaulageMachinery #FarmSpace #WeSpeakFarmer 0:00 Intro 0:23 Three sides of the contracting business 1:01 Why choose a Bell tractor? 1:16 Bell tractor vs agricultural tractor 1:56 Servicing and maintenance intervals 2:14 Fewer moving parts and less downtime 2:28 Main haulage applications 2:34 Gravel and silage transport 2:52 Tankers, road building, and slurry 3:12 Tractor vs truck for silage haulage 3:35 Distance, turnaround time, and versatility 4:12 Operator and licence requirements 4:33 What stands out about the Bell tractor? 4:44 Operator comfort and improved cab 5:21 40km/h road speed 5:32 Bell service and warranty support 6:08 Can it be used for grain haulage?
03 Sept 2026
How did one old dozer lead to a South African agricultural equipment manufacturing business? Jedidiah Equipment & Trailers' story started with contracting, building roads, and dams before expanding into land preparation, maize planting, silage, and slurry work. When existing equipment struggled with their demanding local conditions, they began modifying — and eventually manufacturing — their own. Today they build trailers, tankers, strip tillers, inline rippers, land rollers and more, with products tested through their own contracting operation before reaching the market. 🌐 www.jedidiahequipment.co.za #JedidiahEquipmentAndTrailers #FarmEquipment #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Intro 00:27 How Jedidiah Equipment & Trailers started 00:59 The first dozer that started the journey 01:22 From roads and dams to a growing contracting business 02:14 Moving into agricultural contracting 02:42 Civil, dam building, roads, and slurry work 03:00 Why equipment maintenance is so important 04:02 The pressure of an 8–10 week silage season 05:00 How JET started modifying farm equipment 05:43 Why existing equipment wasn’t suited to local conditions 06:14 From modifications to manufacturing their own equipment 06:47 In-house testing and product development 07:06 What equipment does JET manufacture? 07:20 The new sugarcane trailer 07:28 Tankers, strip tillers, rippers, rollers, and bale spikes 07:51 Testing equipment before selling it 08:11 Why JET is bright yellow 08:43 Where to find Jedidiah Equipment & Trailers 09:09 Closing
03 Sept 2026
Kos jou materiaalhantering jou onnodig tyd? Merlo het vir jou die antwoord. Van Italie tot by Nampo Kaap. Maak n draai by stalletjie B82 & B83. Vir meer inligting kontak vir Pieter by 082 339 4424 of besoek hulle by https://www.forkliftsnw.com #Merlo #NampoKaap #TurboFarmer #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Sept 2026
Jan-Daniël van Staden van Jarnsmior verduidelik hoe hulle oplossings ontwikkel vir biomassa, kompos, mis, biochar en materiaalhantering. Ons kyk na hul biochar-oond waarmee biochar, houtasyn én hitte benut kan word, asook vervoerbande vir graan, kompos en hoendermis, trommelsiwwe, shredders en ander verwerkingstoerusting. Hulle bring ook dié oplossings Nampo Kaap toe. 📍 Besoek hulle by A7, Hek B. www.jarnsmior.co.za #Jarnsmior #NampoKaap2026 #Kiln #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Sept 2026
Kyk in diepte na die Fendt 936 Vario, die indrukwekkende Fendt 1167 MT en Bednar se implemente om te sien hoe moderne tegnologie boerdery slimmer, meer presies en meer produktief maak. Daar word verder gesels oor: ✔️ 430 L/min hidroulika ✔️ Smart Ride-vering ✔️ Veranderlike toedieningstempo en seksiebeheer ✔️ FendtONE-presisie ✔️ Bednar se grondbewerkingsimplemente ✔️ Verenigbaarheid met ander presisiestelsels www.fendt.com/za #AGCO #FendtSA #Trekkers #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding 00:10 Oorsig van die Fendt 936 Vario 00:31 Hidrouliese vloei en plantervermoë 01:03 Slim vering verduidelik 01:31 900-reeks modelle en kragreeks 01:53 Presisieboerdery-funksies 02:27 Oorsig van die skottelimplement 02:57 Bekendstelling van die Fendt 1167 MT 03:22 Van Challenger tot moderne Fendt 03:41 "Smart Ride" vering 04:20 Bednar Terraland verduidelik 04:51 FendtONE en John Deere-versoenbaarheid 05:17 Finale gedagtes
02 Sept 2026
Kan ’n landboudrone regtig teen steil terrein werk? Ons toets die XAG P150 Max – die “King of the Hills” teen ’n koppie wat heelwat steiler is as wat hy op kamera lyk. Die doel is eenvoudig: kyk hoe die drone homself hanteer wanneer die terrein begin uitdagend raak. As steil lande deel van jou boerdery is, is hierdie beslis iets om te sien. Besoek NIK vir meer inligting: 🌐 www.nik.co.za #NIK #XAG #XAGP150Max #KingOfTheHills #PresisieBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Sept 2026
Serious spraying, without the hassle. The XAG P100 Pro makes high-performance spraying and spreading simple, efficient and accessible. Visit NIK | XAG at NAMPO Cape, Stand C7, and discover their special offers or visit www.nik.co.za, for more information. #NIK #XAGP100Pro #NAMPOCape #FarmSpace #WeSpeakFarmer
02 Sept 2026