FarmspaceMaak ’n volledig toegeruste Badger Eco-Till planter steeds sin op kleiner hektare?
By Francois Joubert in die Roedtan-omgewing word daar na sy 8-ry Badger Eco-Till gekyk. Hy verduidelik hoe minder bewerkingsgange tyd en diesel bespaar, waarom pop-up vir hom ’n sigbare verskil in opkoms gemaak het, en hoe die onafhanklike cage rollers ’n goeie saadbed skep. Met ’n 3m opvouontwerp is dié planter ook makliker om tussen lande, hekke en kontoere te beweeg. 🌐 www.badgerag.co.za #BadgerAgriculture #EcoTill #PresisiePlant #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Badger Eco-Till by Francois in Roedtan 00:26 Francois se boerdery en grondtoestande 01:05 Hoekom hy die Eco-Till gekies het 01:21 Meer bewerkings in een gang 01:51 Minder diesel en minder bewerkingskoste 02:35 Hoekom Eco-Till vir sy gronde werk 03:01 Kunsmis en pop-up in dieselfde gang 03:16 Maak pop-up werklik ’n verskil? 03:57 Hawer plant met die Eco-Till 04:39 Mielie-opkoms en singulasie 04:54 Upforce en downforce in verskillende toestande 05:33 Hoekom die 3m opvoumodel? 06:23 Kontoere, hekke en tyd bespaar 07:12 Badger se diens en ondersteuning 07:44 Onafhanklike cage rollers en nat grond 08:19 Saadbed en sigbaarheid van die ry-eenhede 09:04 Sonneblom as hoofgewas 09:20 Kan ’n volspektrum planter op kleiner hektare werk?












Comments
No comments yet. Be the first!