Loading results…
Loading results…
Tagged #graan
4 results
Wat as die verskil in jou graan lê in wat jy uitsif? Ons gesels met Joe van Union Engineering by NAMPO Kaap oor hul graansifte en hoe die regte sifting kan help om graan skoner te kry, beter te gradeer en ongewenste materiaal uit die produk te haal. Van mielies en sojabone tot sonneblom en ander gewasse – Union Engineering se siftingsoplossings is gebou om by verskillende behoeftes aan te pas. Besoek Union Engineering se webwerf vir meer inligting: https://unionengineering.co.za/ #UnionEngineering #NAMPOKaap #Graan #Graansifting #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2026
Graan, graan, en nog graan! Met besoeke aan 3 plase en met 3 hoofsprekers beloof die Elandskop Jongboer Studiegroep Groendag in die Oos-Vrystaat om 'n baie insiggewende dag te wees. Kontak Bartho Smith (+27 76 499 7513) vir meer inligting. Om kaartjies te koop, besoek https://www.quicket.co.za/events/354896-elandskop-jongboer-studiegroep-groendag/ #ElandskopJongboerStudiegroep #Groendag #Graan #Oos-Vrystaat #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jan 2026
Hoe ervaar Vilhelm Kynoch se produkte en diens? Hy vertel ons meer oor hoe hulle boerdery se opset werk en watter produkte hulle alles gebruik. www.kynoch.co.za #Kynoch #Graan #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Nov 2024
Neem beheer oor jou graan met GSI Africa! www.gsiafrica.co.za #GSIAfrica #Silos #Graan #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jul 2024