5:24
F
FarmspaceWat as die verskil in jou graan lê in wat jy uitsif?
Wat as die verskil in jou graan lê in wat jy uitsif? Ons gesels met Joe van Union Engineering by NAMPO Kaap oor hul graansifte en hoe die regte sifting kan help om graan skoner te kry, beter te gradeer en ongewenste materiaal uit die produk te haal. Van mielies en sojabone tot sonneblom en ander gewasse – Union Engineering se siftingsoplossings is gebou om by verskillende behoeftes aan te pas. Besoek Union Engineering se webwerf vir meer inligting: https://unionengineering.co.za/ #UnionEngineering #NAMPOKaap #Graan #Graansifting #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!