Loading results…
Loading results…
Tagged #grondbiologie
3 results
ArticleBontera wys hoe beter wortelsonebestuur, grondbiologie en voedingstofbenutting boere kan help om meer waarde uit bestaande kunsmis te ontlok.
28 Sept 2026
Kan biologie jou help om meer uit jou mielieprogram te kry? Chris en Gerhard van Bontera verduidelik hoe Impact, Growmax en FungiBac binne ’n praktiese mielieprogram gebruik kan word om bestaande insette beter te benut, wortel- en plantontwikkeling te ondersteun en chemiese toepassings meer doelgerig te beplan. Vir meer inligting, besoek www.bontera.com/en-za #Bontera #Grondgesondheid #Mielies #Grondbiologie #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Kan biologie ’n oplossing vir mielieboere wees? 00:24 Waarom die 2026/27 bemestingsbesluit moeiliker raak? 01:41 Wat as jy net 60% van jou normale kunsmis kan bekostig? 02:12 Hoe kry jy meer waarde uit jou bestaande insette? 02:27 Hoe Bontera Impact voedingstofbenutting ondersteun 02:44 Hoe word Impact op die plaas toegedien? 03:20 Kan Impact saam met ander tenkmengsels gebruik word? 04:08 Waar GrowX in ’n mielieprogram pas 04:47 Suikers, proteïene en voedingstowwe in GrowX 05:17 Waarom aminosuurvorme vir die plant belangrik is 06:19 Wat van Fusarium en vroeë plantstres? 07:04 Wanneer moet ’n boer werklik ’n swamdoder oorweeg? 08:52 Waarom ’n stimulant vroeg in die seisoen kan sin maak 09:08 Hoe werk FungiBack op die plant? 09:31 Mikrobes, plantseine en stresreaksie 10:25 Fotosintese, chlorofil en vroeë plantontwikkeling 10:48 Kan ’n sterker plant later beter teen swamdruk staan? 11:50 Die Bontera-program: Impact, GrowX en FungiBack 12:29 Biologie vervang nie chemie nie 13:02 Verhoog eers potensiaal — beskerm dit dan 13:29 Water bly die groot beperkende faktor 14:01 Wat as jy minder kunsmis kan bekostig? 14:32 Hoekom die hele produksieprogram doeltreffender moet word 15:11 Gebruik swamdoder wanneer dit regtig nodig is 15:41 Waar kan boere Bontera kry?
15 Sept 2026
Ronel Hendriks vertel ons, by die Nexus Graanprodusente dag, saam Rovic Leers en Cerealis oor grond biologie en of daar waarde in is, asook hoe jy by daai wen punt kan uit kom? rovicleers.co.za #GrondBiologie #RovicLeers #Cerealis #NexusProdusenteDag #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Apr 2024