Loading results…
Loading results…
Tagged #humanauto
2 results
’n Tyre-oopsie langs die pad?😅 Gelukkig was die span by Human Auto Ford Bloemfontein daar om Tjoopie uit te help! Die span het hom vinnig gehelp om sy bakkie weer reg te kry en sommer ’n paar dinge oor tyres gedeel terwyl hulle besig was. Baie dankie aan die Human Auto-span vir die flinke diens! #HumanAuto #Tyres #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Aug 2026
Nou ja. Kyk maar die video. Al wat ek wil sê is baie dankie aan King Price Insurance en Human Auto Ford wat ons baie mooi gehelp het. #FordsKannieSwemNie #KingPriceAgri #HumanAuto
06 Jun 2022