2:26
F
Farmspaceβn Tyre-oopsie langs die pad?π Gelukkig was die span by Human Auto daar om Tjoopie uit te help!
βn Tyre-oopsie langs die pad?π Gelukkig was die span by Human Auto Ford Bloemfontein daar om Tjoopie uit te help! Die span het hom vinnig gehelp om sy bakkie weer reg te kry en sommer βn paar dinge oor tyres gedeel terwyl hulle besig was. Baie dankie aan die Human Auto-span vir die flinke diens! #HumanAuto #Tyres #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!