Loading results…
Loading results…
Tagged #jakkalslandbou
1 result
Jakkals se roleg is ontwikkel rondom een belangrike behoefte: buigsaamheid op die plaas. Toit Barnard verduidelik hoe die modulêre ontwerp jou toelaat om die roleg se hakpunte, rywydte, aantal wiele en aggressiwiteit aan te pas. Van ’n kleiner trekker tot verskillende rywydtes en gewasse – die stelsel is ontwerp om maklik verander te word soos jou boerdery se behoeftes verander. Dit kan veral waardevol wees vir boere wat een werktuig vir meer as een toepassing wil benut. 📞 Bel of WhatsApp vir Toit Barnard by 082 492 3381 #JakkalsLandbou #Roleg #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Waarom ’n roleg vroeg in die seisoen belangrik is 00:28 Hoekom Jakkals hierdie roleg ontwikkel het 00:59 ’n Modulêre ontwerp vir verskillende trekkers en rywydtes 02:24 Verstelbare wiele en diepte 03:23 Hoe om die roleg se aggressiwiteit aan te pas 04:45 ’n Sterk, aanpasbare raam 05:18 Verskillende rywydtes en pasgemaakte opsies 05:49 Kontak Jakkals
29 Sept 2026