Kan ’n roleg die verskil maak tussen swak opkoms en ’n goeie stand ná vroeë reën? | Jakkals
Bartho Smith het nog nooit voorheen ’n roleg gebruik nie, maar ná 18mm reën op pasgeplante sonneblomme het die risiko van ’n harde grondkors hom laat optree. Hy vertel hoe Jakkals Landbou Toerusting se roleg die kors en klonte breek sonder om die saad uit te grou. Kyk ook na verstelbare druk, individuele eenhede, 76cm en 91cm rywydtes en waarom ’n goeie, egalige stand die hele oes kan beïnvloed. 📞 Bel of WhatsApp Toit Barnard by 082 492 3381. #JakkalsLandbou #Roleg #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 Waarom ’n roleg vanjaar weer relevant is 0:22 Bartho se plantseisoen en vroeë sonneblomme 0:49 Waarom hy besluit het om ’n roleg te koop 1:29 40 Hektaar reeds met die Jakkals gerol 1:38 Wat gebeur ná 18mm reën? 1:56 Hoe die roleg die grondkors breek 2:11 Gerolde teenoor ongerolde grond 2:41 Waarom goeie opkoms so belangrik is 3:06 Waarom Bartho die Jakkals gekies het 3:37 Vertroue, bekostigbaarheid en kwaliteit 3:45 76cm en 91cm rywydtes 4:23 Waarom dieptebeheerwiele belangrik is 4:47 Vier- teenoor seswiel-eenhede 5:13 Hoe aggressief moet die roleg werk? 5:35 Verstelling ná swaar reën 5:45 Individuele verstelling volgens grondhardheid 6:04 Moet jy soja en mielies ook rol? 6:27 Is ’n roleg goedkoop 'versekering' vir jou stand? 6:43 Jakkals-kontak en beskikbaarheid












Comments
No comments yet. Be the first!