Loading results…
Loading results…
Tagged #jarnsmior
26 results
Jan-Daniël van Staden van Jarnsmior vertel oor hul volledige biomassa-oplossing - die proses begin by die verwydering en verwerking van bosmateriaal en eindig met produkte soos biochar, houtasyn en kompos wat weer op die plaas gebruik kan word. Kyk ook na hulle aggressiewe biomassasnyer, wat met 10 lemme werk en, afhangend van hoe dit gevoer word, tot ongeveer 10 ton materiaal per uur kan verwerk. Die eenvormige houtstukke droog vinniger en kan direk in die mandjies van hulle biochar-oonde gelaai word. Vind uit: • Hoe die biomassasnyer werk • Waarom die hout vinniger droog • Hoe biochar water en voedingstowwe in die grond kan help behou • Waarvoor houtasyn gebruik word • Hoe die oorblywende takke en blare in kompos omskep word • Hoe Jarnsmior oplossings volgens ’n boer se behoefte kan aanpas Van bosverdigting tot grondverbetering — só word die kringloop op die plaas voltooi! 🌐 www.jarnsmior.co.za #Jarnsmior #Billeter #Biochar #Houtasyn #Kompos #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Ontmoet Jarnsmior en hul biomassa-oplossings 00:28 – Watter tipe biomassa word verwerk? 00:43 – Die biomassasnyer as deel van die oplossing 01:00 – ’n Begin-tot-einde oplossing op die plaas 01:42 – Van bosmateriaal na biochar en houtasyn 01:54 – Hoe houtasyn en biochar op die plaas gebruik word 02:18 – Verander bosverdigting in ’n landbou-inset 02:34 – Takke en blare word kompos 02:51 – Die biomassasnyer in aksie 03:54 – Hoe werk die tien lemme? 04:01 – Kapasiteit van tot 10 ton per uur 04:25 – Van die snyer na die biochar-oond 04:35 – Waarom die hout vinniger droog 04:57 – Lengte en grootte van die gesnyde materiaal 05:06 – Pasgemaakte biomassa-oplossings 05:17 – Jarnsmior se benadering tot biomateriaal
20 Jul 2026
Hoekom gebruik S & C Graan charcoal op hulle lande? Dit is 'n baie interesante storie... Marnus Cronje vertel ons meer oor hoe hulle dit doen/maak met Jarnsmior se Kiln! www.jarnsmior.co.za #Jarnsmior #Kiln #Biochar #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Jun 2026
Wat laat Jarnsmior se billeter uitstaan? Vind meer uit by die FS Pro Tour Vrystaat, 15 Julie 2026, te Kroonstad. Dit is 'n swaargewig, Suid-Afrikaans vervaardigde lemgereedskap masjien ontwerp vir die skoonmaak van bosse, verwerking van indringerboomspesies en afkap van biomassa. www.jarnsmior.co.za #Jarnsmior #Billeter #FSProTourKroonstad2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jun 2026
Why is a dairy farmer using Jarnsmior's compost tea extractor? Guy Taylor tells us more about what they do, why they implemented this on their farm, how it is working for them for 3 years, and why they chose them. www.jarnsmior.co.za #Jarnsmior #CompostTeaExtractor #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jun 2026
Hoe werk Jarnsmior se kompostee-ekstraktor? Lood de Jager vertel ons meer hoe hierdie masjien ontwerp is om doeltreffend hoë-volume kompostee te produseer deur mikrobus uit kompos te onttrek. www.jarnsmior.co.za #Jarnsmior #CompostTeaExtractor #Mikrobus #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 May 2026
Wat maak jy as jy te veel organiese bio-materiaal het? Jarnsmior het meer as een oplossing op Nampo 2026. Kompos, biochar, herwinning ... noem dit, hulle het dit. https://jarnsmior.co.za/ #Jarnsmior #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2026
Laai en stapel maklik en vinnig met Jarnsmior se stapel conveyor belt! Dit is hul populêre conveyor belt wat vir stapel- en laaiwerk gebruik word. www.jarnsmior.co.za #Jarnsmior #StackerConveyorBelt #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Apr 2026
Sorteer jou strooi uit met ‘n 5-in-1 trommel screen! Dit is een van Jarnsmior se oudste en mees gewildste masjiene. Hulle is die baas van trommel siwwe. www.jarnsmior.co.za #Jarnsmior #TrommelScreen #Siwwe #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Apr 2026
Jarnsmior verklaar “OORLOG” teen indringer-verdigters! Hoe maak jy met joune en sorteer dit ordentlik uit? Jan-Daniel van Staden het 'n plan en vertel ons meer oor hulle biochar kiln, billeter en skêr. Ook wanneer jy Nampo toe kom, maak seker jy stop by hulle. www.jarnsmior.co.za #Jarnsmior #Kiln #Billeter #Skêr #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Apr 2026
Hoe pas Jarnsmior se masjinerie by die besigheid 9Five in? Jurie Wahl vertel ons meer oor hoe hy hulle trommelsiwwe in sy boerdery gebruik en die gerief wat dit vir hom skep. www.jarnsmior.co.za #Jarnsmior #Kompos #9Five #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Mar 2026
Wat doen jy wanneer jou vervaardigingsproses oortollige houtafval skep? Allan Campbell vertel hoe hy Jarnsmior se 'kilns' gebruik het om paletproduksie-afsnysels in premium houtskool te omskep. Hy het dit aanvanklik vir die braaimark voorsien, maar het gou nóg 'n groter geleentheid ontdek: biochar vir die landboubedryf. www.jarnsmior.co.za #Jarnsmior #BiocharKilns #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Feb 2026
Hoekom moet jy kyk na Jarnsmior se trommel screen? Dit is ontwerp om aan die behoefte vir materiaalverwerking te voorsien. Of jy nou kompos, mis, sand, rots, graan, neute, houtspaanders, steenkool of enige ander produk wat geskei moet word, wil sif, bied hierdie pasgemaakte masjien 'n doeltreffende oplossing. Maak seker jy kry jou hande op so een by www.jarnsmior.co.za! #Jarnsmior #TrommelScreen #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Feb 2026
Wil jy jou takke shred eerder as chip? Jan-Daniël van Staden van Jarnsmior vertel ons meer hoekom jy na hulle PTO shredder moet kyk en hoe dit werk. www.jarnsmior.co.za #Jarnsmior #Shredder #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 May 2025
Het jy 'n klomp bome wat rondlê en jy weet nie wat om met dit te doen nie? Jan-Daniël van Staden van Jarnsmior vertel ons meer oor hulle Biochar Retort Kiln en hoe jy die laaste bietjie hout kan uitdruk. www.jarnsmior.co.za Vind meer uit: https://farmspace.co.za/articles/jarnsmior-innovasie-ingenieurswerk-en-praktiese-verwerkingsoplossings/ #Jarnsmior #BiocharRetortKiln #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 May 2025
Hier is 'n lokomotief op Nampo 2025 by Jarnsmior! En wat kan jy alles met jou afvalmateriaal doen? Kom draai hier en vind meer uit. www.jarnsmior.co.za #Jarnsmior #StarScreen #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2025
Is jy opsoek na enige biomassa-verwerkingsmasjiene? Kom besoek Jarnsmior by Nampo 2025, stand D36, D37 (buite). www.jarnsmior.co.za | www.download.nampoapp.co.za #Jarnsmior #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 May 2025
Hoe gaan jy van plastiekbottels, -sakke, ens. na kompos? Jan-Daniël van Staden van Jarnsmior vertel ons meer hoe hulle StarScreen jou boerdery na die volgende vlak toe kan vat. www.jarnsmior.co.za #Jarnsmior #StarScreen #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 May 2025
Maak mis skoon op skaal met Jarnsmior op FS Pro Tour Mpumalanga. Kry jou kaartjie vir FS Pro Tour Noord-Wes nou op link: https://farmspace-ticket.co.za/ | Angeliqa 0783815298 #Jarnsmior #FSProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Mar 2025
Hoekom stel Whole Earth Organic Farm Jarnsmior voor? Danie Jordaan vertel meer hoekom hierdie trommel screen so belangrik is en die verskil wat dit in hulle komposvervaardiging maak. www.jarnsmior.co.za Wil jy meer leer? Lees hier: https://farmspace.co.za/articles/why-does-whole-earth-organic-farm-recommend-jarnsmior/ #Jarnsmior #WholeEarthOrganicFarm #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Jan 2025
How can Jarnsmior's machines benefit you? If you're in the compost-making industry, these will add value to your business. Lance Zondi from Duzi Turf tells us more and if your looking for grass, make sure to contact them. www.jarnsmior.co.za #Jarnsmior #DuziTurf #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Dec 2024