Loading results…
Loading results…
Tagged #jupidex
65 results
Goeie grondvermenging kan 'n groot verskil maak aan jou volgende seisoen. In hierdie video wys Ruan van Jupidex hoe die Kverneland Enduro Pro 4000 Stoppel Bewerker (4m) ontwerp is om residue effektief te vermeng, die grondprofiel deur te breek en 'n ferm saadbed voor te berei – met die buigsaamheid om by verskillende grondtoestande en bewerkingsbehoeftes aan te pas. In hierdie video bespreek ons: *Hoe die Twisted Wear Plate grondvermenging verbeter *Waarom nouer tandspasiëring belangrik is *Die rol van die rollers in saadbedvoorbereiding *Hoe maklik die werkdiepte verstel word *Hoeveel perdekrag die 4 m-model benodig *Hoe jy 'n demonstrasie kan reël www.jupidex.co.za #Jupidex #Kverneland #EnduroPro4000 #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Intro – Die Kverneland Enduro Pro 4000 00:30 Wat maak die Enduro Pro anders? 01:00 Twisted Wear Plate en grondvermenging 01:30 Egskottels en saadbedvoorbereiding 01:38 Dubbelrollers en waterinfiltrasie 02:42 Kan jy 'n demonstrasie reël? 03:24 Hoe maklik stel jy die implement op? 04:59 Hoeveel perdekrag benodig die 4 m-model? 05:43 Diep vs vlak grondbewerking 06:20 Samevatting
13 Jul 2026
'n 10.25m Qualidisc by Jupidex op Nampo 2026. Wimpie vertel my meer oor die indrukwekkende implement en dan hoor ons meer oor die nuwe lyn Kverneland parte. https://jupidex.co.za/ #Jupidex #Kverneland #Qualidisc #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2026
Wat is nuut by Jupidex op Nampo? Wimpie vertel ons meer oor wat jy na kan uitsien by hulle stand. Maak seker dat jy 'n draai maak by hulle op Nampo. https://jupidex.co.za/ #Jupidex #Nampo2026 #FarmSpace #OnspraatBoer
07 May 2026
Maak seker jy kom kyk Jupidex se groen masjien by NAMPO 2026 en wat hulle nog alles gaan hê. https://jupidex.co.za/ #Jupidex #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 May 2026
Waar pas die Kverneland CLC II ripper in jou boedery in? Stephan van JP Boeredienste vertel hoe hierdie area se grond omstandighede lyk en waar mense dié implement gebruik. www.jupidex.co.za | +27 (0)33 386 3574 | info@jupidex.co.za #AmersfoortDemodag2024 #Jupidex #Kverneland #CLCII #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Sept 2024
Wat moet jy weet van Kverneland se CLG II ripper? Philip van Jupidex vertel presies hoe hierdie implement aanmekaar gesit is en werk. www.jupidex.co.za | +27 (0)33 386 3574 | info@jupidex.co.za #KlipkraalDemodag2024 #Jupidex #Kverneland #CLGII #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Sept 2024
Wil jy reste met genoeg suurstof, ens. in die grond inwerk? Philip van Jupidex vertel ons meer oor Kverneland se Enduro Pro kultivator. www.jupidex.co.za/product/kverneland-enduro-pro | +27 (0)33 386 3574 | info@jupidex.co.za #KlipkraalDemodag2024 #Jupidex #Kverneland #EnduroPro #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2024
Radium Engineering, Great Plains, 'n Case IH selfloper spuit, 'n Hardi SA spuit asook 'n Kverneland spuit hier by Arlington Boeredag 2024 www.arlingtonboeredag.co.za #ArlingtonBoeredag2024 #RadiumEngineering #GreatPlains #AgriAfrika #CaseIH #HardiSA #Kverneland #Jupidex #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2024
Case IH, Kverneland, Bok Implemente hier op Arlington Boeredag 2024. www.arlingtonboeredag.co.za #ArlingtonBoeredag2024 #CaseIH #Jupidex #Kverneland #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2024
Wat maak Fendt met die grondbewerking implemente hier by Arlington Boeredag 2024? Kyk ook saam na die Amazone Ceus 4000-2TX, Kverneland CLG ripper en Toscano hoëspoed dis. www.arlingtonboeredag.co.za #ArlingtonBoeredag2024 #AGCO #Fendt #Jupidex #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2024
Kverneland is at AGRITECHNICA 2023. They have a 12m Qualidisc. Guillaume tells us more about how it works. Jupidex is an importer of Kverneland in South Africa. www.jupidex.co.za #AgriTechnica2023 #Jupidex #Kverneland #FarmSpace #WeSpeakFarmer
16 Nov 2023
Jupidex se hooitoerusting nou beskikbaar in die Wes-Kaap by AFGRI Equipment. Davel wys my wat hulle bied. www.jupidex.co.za #Jupidex #FarmSpace #NampoKaap2023 #OnsPraatBoer
16 Sept 2023
As jy 'n spray drone wil koop, is XAG die oplossing vir jou. Ons gesels met Christopher van Jupidex hier by Nampo Kaap / Cape 2023. #NampoKaap2023 #Jupidex #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Sept 2023
Kom kyk hierdie McHale Fusion baler by Jupidex op NAMPO 2023. Hy baal en wrap sommer self. www.nampoapp.co.za #NAMPO2023 #Jupidex #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 May 2023
Bert van Kverneland verduidelik vir ons hoe die kombinasie spuite werk by die Jupidex stalletjie hier op Nampo 2023. www.nampoapp.co.za / www.jupidex.co.za #Nampo2023 #Kverneland #Jupidex #Farmspace #OnsPraatBoer
18 May 2023
Ons is by Jupidex en Izél vertel ons meer oor hoekom jy by hulle 'n draai moet maak hier op NAMPO 2023. www.jupidex.co.za #NAMPO2023 #Jupidex #farmspace #onspraatboer
17 May 2023
Jupidex se presisie hoek op NAMPO 2023 www.nampoapp.co.za #Nampo2023 #Jupidex #Farmspace #OnsPraatBoer
16 May 2023
Jupidex maak huis skoon. Hulle bied splinternuwe rollers aan wat teen 'n baie goeie prys verkoop gaan word. Maak 'n draai op www.farmspacemarket.co.za en sit jou aanbod in! 'Like' en 'follow' FarmSpace Market om op hoogte te bly van alles wat daar aan die gang is en dat jy nie op 'n winskoop uitmis nie! #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Apr 2023
Kverneland TA 4336 CR Mower Conditioner op Farmspace Market. Hierdie snyer is splinter nuut. Dit is 'n 2020 model en sy reserwe prys is R630k + btw. Die snyer het nog glad nie gewerk nie. Sit jou bod in voor iemand anders jou voorspring. Kverneland BX Auto-Swather belt (optineel) teen R 184 000 + btw reserwe prys. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Kverneland #Jupidex #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Feb 2023
Kverneland Optima TF Maxi 16 ry planters op Farmspace Market. Daar is 2 van hierdie planters beskikbaar. Die een is 'n 2015 model en die ander 'n 2016. Reserwe prys op elkeen van die planters is R1 576 000 + btw. Kontak Philip by 072 249 2995 vir meer inligting. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #Kverneland #Farmspace #OnsPraatBoer
18 Feb 2023