FarmspaceHoe hou jy 'n 10.25m hoëspoed dis konstant op die regte werkdiepte?
Dis presies waarvoor die Kverneland Qualidisc Pro 21103 T Hoëspoed Dis (10.25m) ontwerp is. In hierdie video verduidelik Ruan van Jupidex hoe die masjien se intelligente hidrouliese stelsel, 13 ton gewig en 10.25 meter werkbreedte saamwerk om: *konstante werkdiepte te handhaaf *oesreste effektief in te werk *'n egalige saadbed te skep *hoë spoed met maksimum produktiwiteit te lewer. As jy groot hektare vinnig én akkuraat wil bewerk, is hierdie masjien beslis die moeite werd om te sien. 🌐 Meer inligting: https://jupidex.co.za/ #Jupidex #Kverneland #QualidiscPro21103T #HoëspoedDis #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Intro 00:13 Waarom die "Quadzilla"? 00:35 Wat maak die Qualidisc Pro? 00:44 600mm skottels en hoëspoedbewerking 01:11 Werkdiepte en residuebestuur 01:30 Packer rollers verduidelik 02:28 Hoe stel jy die masjien op? 03:00 Slim hidrouliese dieptebeheer 04:23 Konstante werkdiepte in veranderende grond 05:15 Slim opvou na 3 meter 05:58 Troliewiele en gewigsverdeling 07:42 Hoe koop jy een? 08:09 Waarom hierdie hoëspoed dis? 08:51 Slot












Comments
No comments yet. Be the first!