Loading results…
Loading results…
Tagged #kragdag
28 results
Klein in grootte, groot in moontlikhede! By KragDag het ons by Tiny Big House gaan inloer om te sien hoe moderne ontwerp en funksionele leefruimtes saamkom in hul unieke PoDHoMEs. VIr meer inligting oor hulle produkte gaan na: https://www.tinybighouse.co.za #TinyBigHouses #KragDag #PoDHoME #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Aug 2026
P100 Pro – R244 143.50 en die XAG P150 Max – R313 130.54, Rovan vertel ons wat jy vir die ongelooflike pryse kry. Besoek NIK by KragDag vir meer inligting. Meer XAG videos beskikbaar by: https://www.youtube.com/playlist?list=PL-cMO8dRddDBs4dDOf2QWxOUymmUYC2qd #XAG #LandbouHommeltuie #AgriTech #PresisieLandbou #Boerdery #KragDag #XAGP100Pro #XAGP150Max #farmspace 00:00 – Welkom by Kragdag met XAG Suid-Afrika 00:37 – Hoekom is nóú die regte tyd vir ’n landbouhommel? 01:00 – Opleiding voor die nuwe seisoen 01:16 – XAG P100 Pro & P150 Max 01:39 – Hoekom het jy ’n XAG-hommel op jou plaas nodig? 02:18 – Bespaar op brandstof en bedryfskoste 02:32 – Nuwe 15 kVA dieselkragoplossing 02:58 – XAG P150 Max vs. P100 Pro 03:15 – XAG P150 Max-pakket & prys 03:31 – XAG P100 Pro-pakket & prys 03:49 – Ekstra opsies & pakkette 03:57 – XAG-opleiding op jou plaas 04:23 – Hoe kry jy ’n XAG-hommel op jou plaas? 04:30 – Tegniese ondersteuning deur die seisoen 04:51 – Watter XAG-hommel is reg vir jou plaas?
07 Aug 2026
’n Miniatuurperd is veel meer as net ’n klein ponie. Die doel is om ’n korrek geboude perd met die voorkoms en proporsies van ’n groot perd te teel – alles in ’n baie kleiner pakkie. Velma van Meet the Minies vertel waarom hierdie perde so gewild is, waarna telers in hul bouvorm kyk en waarom deeglike navorsing en genetiese toetsing belangrik is. Ons hoor ook hoe belangstellendes met betroubare telers in aanraking kan kom. Wil jy hierdie besondere perde self ontmoet? Besoek die KragDag Ekspo vir interaktiewe diere- en landbou-uitstallings, demonstrasies en ’n leersame gesinsuitstappie. Meer oor Suid-Afrikaanse miniatuurperde: www.saminiaturehorse.co.za Beplan jou besoek aan KragDag: www.kragdag.co.za #Miniatuurperde #KragDag #MeetTheMinies #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 Welkom by die miniatuurperde 0:26 Ontmoet Velma van Meet the Minies 0:39 Vyf jaar by KragDag 1:12 Miniatuurperd teenoor ponie 1:26 Hoe behoort ’n miniatuurperd te lyk? 1:42 Die maksimum hoogte en rasstandaard 1:54 Hoe om betroubare telers te vind 2:26 Doen navorsing voordat jy koop 2:41 Genetiese toetsing en verantwoordelike teling 3:09 Waarna kyk telers en beoordelaars? 3:53 Weg van die tipiese poniebouvorm 4:07 Verskillende voorkeure en perdetipes 4:47 Ontmoet die perde by KragDag 5:16 Voordele van miniatuurperde 5:35 ’n Klein perd met ’n groot persoonlikheid 6:06 Groete vanaf KragDag
07 Aug 2026
Wat maak die Chianina-beesras so uniek? Ons is by die vee-tent op KragDag waar ons met 'n Chianina-teler gesels oor die ras, sy eienskappe en waarom dit soveel aandag trek. #KragDag #Chianina #ChianinaBeeste #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Aug 2026
Het jy al die nuwe Lekke 1.1 gesien? Ons praat by KragDag met Rayton van Lekkewaan oor hulle splinternuwe Lekke 1.1 driewiel-karretjie en hoekom dit 'n goeie toevoeging tot enige plaas is. Ons gesels ook oor hulle Augustus Special, so as jy een oorweeg, is dit die perfekte tyd om te koop. Besoek hulle webwerf vir meer inligting: https://lekkewaan.co.za/ #Lekkewaan #KragDag #Lekke1.1 #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Aug 2026
Wat doen Die MOS Inisiatief en hoe kan dit 'n verskil in jou kind se toekoms maak? Ons praat met Wikus by KragDag oor die werk wat MOS doen om Afrikaanse onderwys uit te bou en te ondersteun. Hy vertel ook meer oor hul kompetisie waar een gelukkige wenner 'n jaar se skoolgeld kan wen. Lees meer by: https://www.diemos.co.za #MOSInisiatief #KragDag #AfrikaanseOnderwys #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Aug 2026
Is jy op soek na 'n betroubare kragoplossing? Ons gesels met Fanie van Mainsu by KragDag oor die verskillende kragopwekkers en inverters wat beskikbaar is, asook hoe Mainsu betroubare kragoplossings vir huise, besighede én die landbousektor bied. Vir meer inligting gaan na: https://mainsu.co.za/ #Mainsu #KragDag #Kragopwekkers #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Aug 2026
Weet jy wat wag vir jou by KragDag 2026? Ons gesels met Soné Saunders om by haar te hoor wat daar verwag kan word oor die 3 dae! KragDag vind plaas van 6–8 Augustus en bied iets vir die hele gesin, meer as 700 uitstallers, 'n landbouprogram, vee en hope familie-aktiwiteite. Kaartjies is by die hek beskikbaar en kinders kry gratis toegang. #KragDag #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Aug 2026
| WEN ’N JAAR SE SKOOLGELD | Die MOS Inisiatief is van 6 tot 8 Augustus weer by KragDag. Kom maak ’n draai en staan ’n kans om ’n jaar se skoolfonds by een van die MOS-skole te wen. B’s & V’s geld. Kom besoek ons by stalletjie 243 In die opvoedkunde tent. #disMOSlekker #MOSSkole #KragDag #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Jul 2026
Selfstandigheid begin by jou. KragDag is baie meer as net 'n landbou-ekspo. In hierdie gesprek verduidelik HP, bestuurshoof van KragDag, hoe die expo oor 17 jaar gegroei het van 'n klein byeenkoms oor alternatiewe energie tot een van Suid-Afrika se grootste platforms vir selfstandigheid, landbou, entrepreneurskap en praktiese oplossings. Van landbou en energie tot veiligheid, water, voedselproduksie en gesinsaktiwiteite – daar is iets vir elke besoeker. 📅 6–8 Augustus 📍 Diamantvallei Landgoed 🎟️ Kry jou kaartjies: 👉 https://www.kragdag.co.za/ #Kragdag #Selfstandigheid #Landbou #Boere #LandbouExpo #AgriSA #Entrepreneurskap #LandbouGemeenskap #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding 00:25 Hoe Kragdag begin het 01:50 Die filosofie van selfstandigheid 03:10 Waarom Kragdag anders is as ander landbou-ekspo's 04:40 Die groei van die landbou-afdeling 06:05 Watter oplossings bied Kragdag? 07:40 Daar is iets vir almal 09:30 Gesinne, kinders en die Kragdag-ervaring 11:25 2026 Tema: "Druppels word strome" 13:25 Hoop, entrepreneurskap en kreatiwiteit 14:20 Rekordgroei van Kragdag 16:10 Waarom móét jy Kragdag bywoon? 17:30 Slot
28 Jul 2026
Drie dae. Honderde geleenthede. Iets vir die hele familie! KragDag is baie meer as net 'n landbou-ekspo. Van praktiese leerprogramme en veiligheidsessies tot entrepreneurs, vee-uitstallings, gesinspret en avontuur – daar is regtig iets vir almal. 📅 6–8 Augustus Kom hoor by Shamin wat jy alles hierdie jaar kan verwag en hoekom KragDag 'n hoogtepunt op die landboukalender is. 🎟️ Kry jou kaartjies en meer inligting: 👉 https://www.kragdag.co.za/ ##Kragdag #Landbou #Boere #LandbouExpo #SuidAfrikaanseLandbou #Boeredag #LandbouGemeenskap #Expo #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding 00:18 Wat maak Kragdag uniek? 00:55 Donderdag: Skole & Leerprogramme 01:59 Vrydag: Oplossings vir Vandag se Boer 03:11 Saterdag: Selfstandigheid & Jong Entrepreneurs 04:11 Vee-uitstallings & Gesinsaktiwiteite 05:20 Vermaak & Avontuur vir Almal 06:50 Datums & Kaartjies 07:29 Slot
18 Jul 2026
Alphen Egg kom vir die derde jaar KragDag toe! Janine vertel ons wie Alphen Egg is, wat hulle doen en waarom hulle weer deel is van dié unieke ekspo. Vir meer oor Alphen Egg, besoek https://www.alphenegg.co.za/ Vir alles oor KragDag en om jou kaartjies te kry, besoek https://www.kragdag.co.za/ #AlphenEgg #KragDag #Selfstandigheid #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Jun 2026
Wil jy "self" vir jou en jou toekoms sorg? Kom by KragDag uit 7-9 Aug net buite Pretoria en vind uit hoe jy jou selfstandigheid kan verseker! Laai die KragDag toep af of besoek www.kragdag.co.za. #KragDag #Selfstandigheid #DoenDitSelf #FarmSpace #OnsPraatSelfstandigheid
03 Aug 2025
KragDag is definitief 'n hoogtepunt op die kalender en die selfstandigheids ekspo van die jaar. Met 600 uitstallers en arenas met verskillende demonstrasies, jy wil nie die een mis nie! www.kragdag.co.za #KragDag #SelfstandigheidsEkspo #DoenDitSelf #FarmSpace #OnsPraatSelfstandigheid
29 Jul 2025
Dit is nie te se omdat daar nie load shedding is dat jy nie by KragDag 2025 moet draai nie. Dit is die 17de KragDag en ons gesels met Soné oor die kern rede hoekom hulle KragDag begin het. Moet nie die geleetheid 7-9 Aug net buite Pretoria mis nie. https://kragdag.co.za #KragDag #DoenJouEieDing #17deJaar #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2025
Maak seker jy mis nie sprekers of die badkamers by Kragdag nie. Laai die Kragdag app nou af: Play Store: https://play.google.com/store/apps/details?id=com.farmspace.kragdagapp IOS: https://apps.apple.com/za/app/kragdag-2024/id1636254735 #Kragdag #Farmspace #Onspraatboer
27 Jul 2024
Hoekom moet jy Alumo Energy oorweeg vir jou Solar oplossings? Marco gesels met Liam oor hulle verhuurings opsies asook wat hulle alles bied by KragDag 2023. #AlumoEnergy #kragdag #solar #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Aug 2023
Ons het bietjie met die South African Miniature Horse Breed Society gesels. Hoor bietjie wat maak hulle en hoekom jy dalk vir jou kinders moet belê in die perdjies. KragDag #miniaturehorses #kragdag #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Aug 2023
Waarna moet jy kyk in n bul? Piet van der Merwe gesels met Tinus Havinga oor die ideale bouvorm van n bul by KragDag 2023. #DexterBul #BrahmanBul #kragdag #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Aug 2023
Ons het n drukbeweiding gesprek, deel 2, met Tinus Havinga van FarmSpace by KragDag 2023. Maak n draai by die veetent en kom se hello. #kragdag #drukbeweiding #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Aug 2023