5:04
F
FarmspaceWeet jy wat wag vir jou by KragDag 2026?
Weet jy wat wag vir jou by KragDag 2026? Ons gesels met Soné Saunders om by haar te hoor wat daar verwag kan word oor die 3 dae! KragDag vind plaas van 6–8 Augustus en bied iets vir die hele gesin, meer as 700 uitstallers, 'n landbouprogram, vee en hope familie-aktiwiteite. Kaartjies is by die hek beskikbaar en kinders kry gratis toegang. #KragDag #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!