Loading results…
Loading results…
Tagged #kragdag2025
11 results
KragDag Ekspo 2025 was weereens ’n groot sukses gewees! Die dag het gewys hoe boere, entrepreneurs en innoveerders saamwerk om selfstandigheid en volhoubaarheid vorentoe te neem. Hier is ’n paar van die hoogtepunte! www.kragdag.co.za #KragDag2025 #Selfstandigheid #Volhoubaarheid #Innovasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Aug 2025
Ons gesels met Willie oor hoe lank hy in die industrie is, hoe Jones Masjiene begin het en hoe hy te werk gaan om jou drome 'n realiteit te maak. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #KragDag2025 #JonesSeOorsprong #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Aug 2025
Wie is Alpha Damme, watse produkte bied hulle alles en wat maak hulle produkte so spesiaal? Vir meer inligting besoek www.alphadamme.co.za #AlphaDamme #KragDag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Aug 2025
Wat maak selfstandigheid in vandag se boere industrie so belangrik? Soné vertel ons meer by KragDag 2025. https://www.kragdag.co.za/ #KragDag2025 #Selfstandigheid #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Aug 2025
Hittepompe, kragbesparing en waterbesparing. Hoe kan EMS holdings se innoverende geysers jou help om te spaar? Ons gesels met Franco van EMS om meer uit te vind by Kragdag 2025. www.ems-holdings.com Franco - 082 866 2322 #EMSHoldings #MagnetoThermalTanks #KragDag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Aug 2025
Wat is alles te doen en te sien by Kragdag 2025 en hoekom moet jy dit nie misloop nie? Sonê van Kragdag vertel ons van al die opwindende aktiwiteite, demonstrasies, stalletjies en kompetisies wat van 7–9 Augustus 2025 in die Cullinan-distrik buite Pretoria plaasvind! www.kragdag.co.za #Kragdag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Aug 2025
Wat maak Kragdag so besonders? Soné van Kragdag vertel ons waarom hierdie geleentheid ’n moet is en wat die ekspo so spesiaal maak! Maak seker jy kom besoek Kragdag tydens 7–9 Augustus 2025 in Rayton, Pretoria en sien watter waarde Kragdag vir jou inhou! www.kragdag.co.za Het jy al jou kaartjies gekoop? Bespreek jou kaartjie nou en maak seker jy mis nie uit nie: https://tickets.tixsa.co.za/event/kragdag-ekspo-2025 #Kragdag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Aug 2025
Is jy by Kragdag 2025? Dan móét jy en jou kinders die opvoedkundige tent besoek! Soné vertel ons meer oor hoekom Kragdag hierdie belangrike deel by die geleentheid gevoeg het en hoekom dit van groot waarde is vir die toekoms van ons jonger geslag. www.kragdag.co.za #Kragdag2025 #OpvoedkundigeTent #OpvoedingMaakSaak #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Aug 2025
Het jy al ooit ’n laser sweiser in aksie gesien? Jaques Botha van Cosmo Industrial wys ons by Kragdag 2025 presies wat hierdie indrukwekkende tegnologie alles kan doen en vertel ons meer oor Cosmo Industrial. Maak seker jy kom maak 'n draai by hulle stalletjie by Kragdag 2025 en vind meer uit oor hulle kompetisie wat jy aan kan deelneem vir die volgende 3 dae! www.cosmogroupsa.co.za #CosmoIndustrial #LaserSweiser #Kragdag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Aug 2025
Gereed vir selfstandigheid? Die KragDag toep wys jou hoe! Jy kan jou dag beplan en by die uitstallers uitkom wat jy graag wil besoek. Laai die toep vandag af. https://www.kragdag.co.za/ #KragDag2025 #KragDagToep #SelfstandigheidsEkspo #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Jul 2025
Het jy geweet jy kan navigeer tot by jou gunsteling KragDag uitstallers deur die KragDag Toep toe gebruik? Download dit vandag van Playstore of iStore. https://www.kragdag.co.za/ #KragDag2025 #Ekspo #Selfstandigheid #Energie #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jul 2025