1:03
F
FarmspaceKragDag Ekspo 2025 was weereens ’n groot sukses gewees!
KragDag Ekspo 2025 was weereens ’n groot sukses gewees! Die dag het gewys hoe boere, entrepreneurs en innoveerders saamwerk om selfstandigheid en volhoubaarheid vorentoe te neem. Hier is ’n paar van die hoogtepunte! www.kragdag.co.za #KragDag2025 #Selfstandigheid #Volhoubaarheid #Innovasie #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!