Loading results…
Loading results…
Tagged #kunsmisstrooier
4 results
Drico Groenewald verduidelik waarom hy ná ongeveer 20 jaar na ’n BOGBALLE-presisiestrooier oorgeskakel het. Hy vertel ook meer oor die kalibrasie-app, outomatiese kompensasie, strooipresisie en hoe hy ongeveer 400 ha met verskillende kunsmisstowwe gestrooi het. Met ’n werkbreedte van tot 27m en kapasiteit van meer as 40 ha per uur onder ’n pivot, gaan dit nie net oor akkuraatheid nie — maar ook oor tyd, koste en die regte toediening. 🌐 www.valtrac.co.za #ValtracSA #BOGBALLE #Kunsmisstrooier #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Hoekom presiese kunsmistoediening al belangriker raak 00:23 Waarom Drico sy ou strooiers vervang het 00:48 Die probleem met te veel of te min kunsmis 01:48 Hoe presisie die somme laat klop 02:16 Waarom hy BOGBALLE gekies het 03:11 Tegnologie wat outomaties kompenseer 04:35 Hoe die BOGBALLE-app met kalibrasie help 06:05 Resultate ná ongeveer 400 ha 06:20 Hoe akkuraat was die kunsmistoediening? 07:17 27m strooibreedte en meer as 40 ha/uur 07:54 Kry kunsmis uit voor die reën kom 08:46 Sou hy die strooier vroeër gekoop het? 09:21 Presisie teen ’n praktiese prys
20 Sept 2026
Hoe kry jy meer akkuraatheid uit jou kunsmisstrooiwerk sonder om noodwendig vir ’n vol veranderlike-toedieningstelsel te betaal? Wimpie du Preez verduidelik wat die Kopa kunsmisstrooier van Agripieces bied. Ons kyk na sy weegselle, beheerskerm, ISOBUS-gereedheid en strooiwydte van tot 42 m, asook die verskillende groottes wat beskikbaar is. Daar is selfs ’n sensoropsie vir produsente wat kunsmis meer doelgerig tussen bome wil toedien. Ons bespreek ook die Spaanse vervaardiging, onderdele en hoe dié Kopa hom as ’n meer bekostigbare alternatief in die mark posisioneer. 🌐 www.agripieces.co.za #Agripieces #Kopa #Kunsmisstrooier #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Kopa: ’n sakpas kunsmisstrooier? 00:31 Akkurate strooiwerk teen ’n vaste tempo 01:23 Toedieningstempo en hidrouliese beheer 01:42 Skerm en weegselle 02:02 ISOBUS-gereedheid 02:20 Strooiwydte tot 42 meter 02:42 Kopa-modelle en kapasiteit 02:50 Sensorstrooi vir boorde en bome 03:21 Spaanse vervaardiging en onderdele 04:08 Waar kry jy meer inligting?
18 Aug 2026
Voed jou lande sonder om jou begroting te oorlaai. Met 'n kunsmisstrooier soos hierdie, kry jy konsekwente verspreiding, minder vermorsing en uitstekende waarde vir geld. Vir enige vrae of meer inligting, kontak vir Hendri du Toit by 073 178 3491. #Kunsmisstrooier #LandbouImplemente #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jul 2026
Soek jy 'n kunsmis strooier wat nie die bank breek nie? BMC kunsmis strooier by Agripieces SA op NAMPO 2024. www.agripieces.co.za #Nampo2024 #AgripiecesSA #BMC #KunsmisStrooier #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 May 2024