Loading results…
Loading results…
Tagged #onspraatboer
200 results
Volgens Christiaan Cloete bied hierdie kragtige MF 8737S trekker uitstekende rygerief, ekonomiese brandstofverbruik en lae lopende koste wat dit 'n wenkeuse maak vir enige boerdery. Om meer te leer oor Massey Ferguson se reeks, besoek hulle webtuiste by www.jbj-mf.co.za of kontak Johnny Scholtz by 082 898 7391. #AGCO #MasseyFerguson #Tractor #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 Inleiding: Massey Ferguson tussen Schweizer-Reneke en Ottosdal 0:27 Christiaan Cloete se boerdery-opset 0:54 Diep bewerking en spoorverkeer op sandgrond 1:28 Massey Ferguson se groter trekkers 1:55 Ervaring met die Massey Ferguson 8690 en 8737 S 2:29 Tegnologie, brandstofverbruik en rygerief 3:02 Betroubaarheid ná meer as 12 000 ure 3:24 Lae instandhoudingskoste en eienaarskapskoste 3:38 Goeie herverkoop- en inruilwaarde 3:51 Meer perdekrag teen ’n beter prys 4:18 Waarom goeie handelaarsondersteuning belangrik is 4:31 Diens en ondersteuning van JBJ Implements 5:21 Ekonomiese druk verander boere se koopbesluite 5:49 Is Massey Ferguson ’n veilige belegging? 6:15 Christiaan se raad aan voornemende kopers 6:25 Slot: Waarde, brandstofdoeltreffendheid en diens
23 Jul 2026
Slippies, slippies… geen tyd vir al daai slippies nie? 😅 Met FarmSlip vat jy net ’n foto van jou slippie, en dit is veilig op jou foon — reg wanneer jy dit weer nodig het. Minder papierwerk. Minder stres. Meer beheer oor jou uitgawes. Laai FarmSlip af en begin vandag jou slippies digitaal hou. #FarmSlip #Slippies #BoerAdmin #DigitalReceipts #Shorts #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Jul 2026
Kan ’n elektriese werkvoertuig jou plaaswerk makliker maak? Big Boy SA demonstreer twee praktiese mobiliteitsoplossings vir daaglikse vervoer en take op die plaas. Meer inligting: https://www.bigboyscooters.co.za #BigBoySA #ElektriesePlaasvoertuig #EVMonster #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Big Boy by Pro Tour Kroonstad 00:34 – Elektriese mobiliteitsoplossings vir die plaas 00:58 – Battery, laaityd en praktiese ryafstand 01:29 – Gebruik tussen lande, boorde en spilpunte 01:39 – Hand- en hidrouliese wipbakke 01:49 – Batterymonitering op jou selfoon 02:15 – Stuurwiel- en konfigurasie-opsies 02:27 – Rubberisering, gereedskapkis en sonkrag 02:57 – Bespreek ’n demonstrasie op jou plaas 03:16 – Plaasbande, vering en vragvermoë 03:42 – Big Boy se volledige voertuigreeks
22 Jul 2026
Een sleepwa. Verskeie moontlikhede! Algar demonstreer hoe hul kompakte 2,7m Drone Trailer binne minute aangepas kan word as ’n drone-, bees-, skaapkraal- of platsleepwa. Ons kyk ook na die ingeboude 1 200 ℓ-tenk, mengstasie, laaistasie en die indrukwekkende vermoëns van die DJI Agras T100-landboudrone. Kyk hoe Algar praktiese idees in doelgemaakte plaasoplossings omskep. Vir meer inligting, besoek hul webtuiste: www.algar.co.za #Algar #2.7mDroneTrailer #DJIAgrasT100 #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Algar se kompakte modulêre sleepwa 00:31 Meer as net ’n hommeltuigwa 00:40 Omskep na ’n skaapkraal, beeswa of platsleepwa 01:08 Binne-in die hommeltuigwa 01:26 Ruimte vir die DJI Agras T100 01:43 Laaistasie, kragopwekker en toerusting 01:50 1 200 ℓ-tenk en mengstasie 02:07 Waarom ’n vierkantige koniese tenk? 02:36 Een sleepwa vir verskeie plaastake 02:51 Algar se oplossings vir bestaande sleepwaens 03:15 Algar se doelgemaakte ontwerpe 03:22 DJI Agras T100 se kapasiteit en spoed 03:48 Beter penetrasie teen die regte spoed 04:16 Verminder chemiese verlies deur verdamping 04:32 Die ontwerp en plasing van die spuitkoppe 04:47 Vinnige omskakeling van spuit- na strooibak 05:09 Pompvermoë en druppelgrootte 05:32 Die verhoogde beheerposisie 06:01 Finale oorsig
22 Jul 2026
Jy sit in die stroper en wonder hoe jy jou grond vir die volgende seisoen gaan gereed kry of bewerk... Landboupart het vir jou nat nuwe skare, ens. Ons gesels met oor Gloria wat hulle alles vir jou het / bied hier by Arlington Boeredag 2026. Spesiale aanbiedings beskikbaar tot einde Julie 2026! Bel vir 'n kwotasie en gebruik die wagwoord: FarmSpace vir 5% afslag. www.landboupart.co.za #Landboupart #ArlingtonBoeredag2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jul 2026
Wat maak Union Engineering se 100 ton graansif uniek? Johan vertel meer oor die 100 ton graansif, hoe die siwwe maklik verwissel kan word en watter opsies beskikbaar is om by verskillende behoeftes te pas. Union Engineering bied tans ook 'n promosie op hul modelle. Vir meer inligting gaan na:: https://unionengineering.co.za #UnionEngineering #Graansif #Graanhantering #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jul 2026
Wat kan jy vandag by Arlington Boeredag verwag? Arlington Boeredag het amptelik afgeskop op Calais Plaas! Die organiseerder deel waarna besoekers vandag kan uitsien en waarom hierdie dag een is wat jy nie wil misloop nie. Vir meer inligting besoek https://arlingtonboeredag.co.za/ #ArlingtonBoeredag #Boeredag #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jul 2026
Hoe kan jy jou kunsmis rek? RegenR8 kombineer biochar en ’n mineraalkompleks om grondgesondheid, mineraalopname en mikrobiese lewe te ondersteun. https://regenr8.farm/ #RegenR8 #FSPT #ProTourKroonstad#Kroonstad #Aquagel #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Wat doen RegenR8? 00:40 – Die ontwikkeling van koolstofprodukte 01:07 – Hoe werk die RegenR8-korrel? 01:34 – Verbeterde mineraalopname en mikrobiese lewe 01:51 – Biochar en die mineraalkompleks 02:13 – Huisvesting vir grondmikrobes 02:55 – ’n Koste-effektiewe biochar-oplossing 03:17 – Volhoubare vervaardiging uit afvalhout 03:45 – Vulkaniese rots en spoorminerale 04:51 – Paramagnetisme in grond 05:52 – Resultate uit Wes-Kaapse proewe 06:37 – Langtermynvoordele in die grond 06:57 – Rek jou kunsmis en verbeter jou grond
22 Jul 2026
Hoe werk die KragDag toep in jou voordeel? Maak seker jy laai die toep af vir produk opsies, navigasie, programme en so veel meer. https://www.kragdag.co.za/ #KragDag2026 #Toep #Features #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jul 2026
Is jy reg vir ’n Boeredag propvol aksie? Van Stadensrus Boeredag 2026 | Demonstrasies, Mook Bosmoer en Lekker Kuier! Kom beleef trekkerdemonstrasies, die Mook Bosmoer-boksgevegte, cowboyhoede volgens jou eie styl, musiek, spitbraai en ’n behoorlike plattelandse partytjie! 📅 13 Augustus 2026 | 11:00 📍 Van Stadensrus #VanStadensrusBoeredag2026 #PlattelandsePartytjie #MookBosmoer #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 Vanstadensrus Boeredag is meer as net ’n boeredag 0:08 Trekkers en praktiese demonstrasies 0:15 Wat is die Mook Bosmoer? 0:29 Die groot boksgevegte 0:41 Vermaak langs die kryt 0:50 Pasgemaakte cowboyhoede 1:05 Lewendige musiek en partytjie 1:16 Spitbraai en lekker kuier 1:24 Sien jou op 13 Augustus
21 Jul 2026
Is Arlington Boeredag al op jou kalender? Môre is jou kans om deel te wees van 'n dag vol landbou, uitstallings en praktiese oplossings. Moenie die geleentheid mis om deel te wees van Arlington Boeredag nie. Vir meer inligting, besoek: https://arlingtonboeredag.co.za #ArlingtonBoeredag #Boeredag #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2026
Ruan Fourie vertel hoe Badger Agriculture se planters spesifiek vir jou boerdery aangepas kan word – van ’n kleiner lift planter met meganiese aandrywing tot monitorstelsels, elektriese aandrywing en ISOBUS. Ons vind ook meer uit oor hulle presiese kunsmisplasing, praktiese mountable tanks en unieke Eco-Till-stelsel. 🌐 www.badgerag.co.za #BadgerAgriculture #Planters #FSProTourKroonstad2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Badger se nuwe kleiner lift planter 00:25 – Van meganiese aandrywing tot ISOBUS 01:11 – Hoekom Badger ’n kleiner planter ontwikkel het 02:07 – Lift planter vs sleepweergawe 02:23 – Die voordeel van "mountable tanks" 03:29 – ’n Planter met verskillende produkopsies 04:36 – Presiese kunsmisplasing met Badger se stelsel 05:26 – Eco-Till en die volle planterkombinasie 06:23 – Nuwe verbeterings aan die planter-eenheid 07:12 – Ontwerp vir verskillende grondtipes 07:41 – Hoe vinnig kan die tanks afgehaal word? 08:50 – Hoekom is die karretjies tussen die trekker en planter? 09:05 – Gewigsverdeling en stabiliteit
21 Jul 2026
Hoe kan elektriese voertuie ’n boer se bedryfskoste verminder? Pierneef van Lekkewaan verduidelik hoe battery-aangedrewe voertuie petrol-, diens- en onderhoudskoste op die plaas help beperk. Van die betroubare TailG 1.3 en padwaardige TailG 1.6 tot die Lekke Beast, Noddy, Mini en elektriese kruiwa—daar is ’n oplossing vir elke taak. Met meer as 4 000 eenhede verkoop en onderdele wat landwyd beskikbaar is, bied Lekkewaan praktiese elektriese oplossings vir Suid-Afrikaanse boere. Besoek www.lekkewaan.co.za vir meer inligting. #Lekkewaan #ElektrieseVoertuie #Boerdery #LandbouSA #BatteryAangedrewe #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding 00:35 Bespaar met elektriese voertuie 01:31 TailG 1.3 – die staatmaker 02:14 Onderdele en landwye ondersteuning 03:06 Die vierwiel-Noddy 03:40 TailG 1.6 – die padwaardige model 04:04 Lekke Beast vir sand en jagplase 04:45 Die elektriese vierwielmotorfiets 05:09 Lekke Mini vir plase, komplekse en golfbane 05:45 Battery-aangedrewe kruiwa 06:11 Meer oor Lekkewaan se elektriese reeks
21 Jul 2026
Elke plaas se voerbehoeftes verskil. Daarom glo Meadow Feeds nie aan 'n "een grootte pas almal"-benadering nie. In hierdie onderhoud gesels Johann de Beer oor hoe Meadow Feeds boere ondersteun met laboratoriumontledings, pasgemaakte konsentrate en voedingsprogramme wat aangepas word volgens elke plaas se beskikbare ruvoer en produksiedoelwitte. As borg van die Vrystaatse Genetiese Ile de France-veiling wys Meadow Feeds ook hoe belangrik langtermynverhoudings met produsente vir hulle is. 🌐 Meer inligting: www.meadowfeeds.co.za #MeadowFeeds #MoreThanJustFeed #VeeVoeding #IleDeFrance #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Intro – Meadow Feeds by die Vrystaatse Genetiese veiling 00:27 Waarom Meadow Feeds die veiling borg 01:04 Verhoudings met Ile de France-telers 01:15 Wie is Meadow Feeds? 01:41 "More Than Just Feed" 02:21 Hoe pasgemaakte voerprogramme werk 03:32 Hoe kontak jy Meadow Feeds? 04:11 Afsluiting
21 Jul 2026
ETEC het net één "trick" – en dis elektriek! Bernard wys hoe ETEC se elektriese voertuie werklike werk makliker en meer kostedoeltreffend maak. Van spuitwerk en grassny tot personeelvervoer en mobiele krag op die plaas – dié reeks is vir Suid-Afrikaanse toestande gebou. Ontdek die Bike Bakkie, DuroMower, Rugon en Apex, asook die voordele van stiller werking, minder bewegende onderdele en ’n besparing op brandstof en onderhoud. Besoek ETEC Technologies en vind die elektriese voertuig wat by jou werk pas. #ETEC #ElektrieseVoertuie #SlimBoerdery #LandbouTegnologie #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding: ETEC se elektriese reeks 00:18 Waar ETEC in die elektriese mark inpas 00:26 Besparing op brandstof en onderhoud 00:53 Die kompakte elektriese voertuig 01:17 Stil werking en sekuriteitsvoordele 01:32 Geïntegreerde spuitstelsel 01:57 Spuitkapasiteit en watertenk 02:11 Spuitwerk vir bome en bessies 02:28 Driewielvoertuig met DuroMower 02:47 Plaaslik geboude grassnyer 03:11 Die Rugon-mensevervoerder 03:42 Die ETEC Apex 03:52 Mobiele krag waar jy werk 04:11 Sonpaneeldak en batterylaaiers 04:29 Maklike laai en laaityd
21 Jul 2026
'n Verkoopsman kan jou vertel hoe goed 'n tapkar werk... maar wat sê die persoon wat hom elke dag bestuur? Petrus deel sy eerlike ervaring met die TIY Manufacturing 38-ton tapkar en vertel hoe hy trek, hoe die awegaar werk, of daar mielies gemors word en hoekom hy sê dit is die beste tapkar waarmee hy nog gewerk het. As jy op soek is na 'n groot graantapkar vir vinnige, betroubare aflading tydens oestyd, is hierdie video vir jou. https://tiymanufacturing.co.za/ #TIYManufacturing #Tapkar #Graanboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Die man agter die stuur 00:14 Ontmoet Petrus 00:24 Hoe werk die DIY tapkar? 00:40 Hoe trek die 38-ton tapkar? 00:56 Awegaar en aflaaivermoë 01:09 Mors hy mielies? 01:21 Vergelyking met ander tapkarre 01:37 Petrus se finale oordeel 01:52 Slot
21 Jul 2026
Hoe stroop jy lê-mielies sonder groot oesverliese en handearbeid? Plaasjapie wys hoe die MAYA-plukkertafel en sy Down Corn-eenheid omval mielies optel en meer doeltreffend stroop. https://www.facebook.com/groups/1327333527436178/ #Mielieboerdery #Plaasjapie #Landboutoerusting #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 Diesel, insetkoste en omval mielies 0:23 Plaasjapie en die MAYA-plukkertafels 1:21 Hoe die MAYA-plukkertafel werk 1:48 Chopper- en non-chopper-opsies 2:09 Die Down Corn-eenheid vir lê-mielies 2:50 Minder handearbeid en oesverliese 3:22 Gepatenteerde ontwerp en onderdele 3:56 Gebou deur ’n boer vir ’n boer 4:25 Onderdele, waarborg en ondersteuning 5:01 Selfsmering en jaarlikse diens 5:45 Hoe om ’n MAYA-plukkertafel te bestel 6:37 Hoe vinnig die Down Corn-eenheid opsit 8:39 Kry die regte tafel vir jou plaas
21 Jul 2026
Horsch Tiger 4 MT & Horsch Planters | Slim grondbewerking en presisieplant in een reeks Op soek na 'n implement wat stoppels effektief inkorporeer, uitstekende grondvloei bied én jou saad en kunsmis met uiterste presisie plaas? In hierdie video gesels ons met Shal oor die Horsch Tiger 4 MT en die Horsch-planterreeks. Van aggressiewe skottels en tandbewerking tot intelligente saad- en kunsmisstelsels met sensors – ontdek hoekom Horsch wêreldwyd bekend is vir produktiwiteit en eenvoud. Ons bespreek: Die Horsch Tiger 4 MT se unieke kombinasie van skottels, tande en rollers Hoekom die hoë raamhoogte belangrik is Verskillende werkbreedtes beskikbaar Horsch-planters se lugstelsels vir saad en kunsmis Sensors wat blokkasies, leë rye en plantkwaliteit monitor Vervoervriendelike 3 m-opvou ontwerp 👇 Laat weet ons: Werk jy reeds met Horsch, of oorweeg jy dit vir jou plaas? https://terratill.co.za/ #Horsch #HorschTiger #HorschPlanter #Landbou #Boerdery #PresisieBoerdery #Grondbewerking #LandbouMasjinerie #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding 00:07 Ontmoet die Horsch Tiger 4 MT 00:27 Wat maak die Tiger uniek? 00:37 Kombinasie van skottels, tande en rollers 01:13 Verstel aggressiwiteit volgens jou grond 01:39 Beskikbare modelgroottes 02:13 Horsch, Landini en Terrameg verduidelik 03:02 Horsch-planterreeks oorsig 03:34 Hoe werk die kunsmisstelsel? 04:17 Hoe werk die saadstelsel? 05:06 Sensors vir plantakkuraatheid 05:20 Beskikbare plantergroottes 05:27 Afsluiting
20 Jul 2026
XAG P150 MAX: Is dit die moeite werd om na die nuwe batterye op te gradeer? Hoeveel verskil maak nuwe batterye regtig op die XAG P150 MAX? Ons het dit getoets sodat jy nie hoef te raai nie. In hierdie praktiese veldtoets vergelyk ons: ✅ XAG P150 MAX met ou batterye ✅ XAG P150 MAX met nuwe batterye ✅ Werklike hektare per uur ✅ Werklike tyd in die land ✅ Is die opgradering die geld werd? 📊 Die resultaat? Die P150 MAX met die nuwe batterye was 15% meer produktief, wat beteken: 100 minute vs 115 minute 16.2 ha/uur vs 14 ha/uur Meer werk in minder tyd Minder wagtyd en vroeër klaar spuit As jy wonder of jy jou batterye moet opgradeer, is hierdie video vir jou. 🌐 Meer inligting: https://www.nik.co.za #XAG #XAGP150MAX #AgriculturalDrone #PrecisionAgriculture #DroneSpraying #NIKGroup #AgTech #Boerdery #Landbou #SouthAfricanFarming #dronetechnology #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding – Ou batterye vs nuwe batterye 00:09 Waarom doen ons hierdie toets? 00:31 Waarom opgradeer na die P150 MAX? 00:51 Die groot vraag: Is nuwe batterye die moeite werd? 01:29 Toetsopstelling verduidelik 02:27 Resultate van die veldtoets 02:50 15% produktiwiteitsverbetering 03:15 Tyd- en hektaarvergelyking 03:44 Is die opgradering die moeite werd? 04:27 Wat beteken dit vir nuwe XAG-kopers? 04:52 Afsluiting
20 Jul 2026
XAG P100 Pro Winter Special + Husqvarna Deals | Outdoor Power Bloemfontein & Kimberley As jy op soek is na 'n landboudrone of betroubare Husqvarna-toerusting, is hierdie winterspesiale beslis die moeite werd! JC van Outdoor Power vertel meer oor hul XAG P100 Pro-pakket, wat RTK-tegnologie insluit vir uiterste akkuraatheid, asook ongelooflike specials op Husqvarna kettingsae en blasers. In hierdie video bespreek ons: Die XAG P100 Pro winterspesiaal Wat is ingesluit by die pakket Waarom RTK-tegnologie steeds 'n groot voordeel is Husqvarna kettingsaag-spesiale Husqvarna blaser teen 2023-pryse Waar jy Outdoor Power kan besoek 📍 Beskikbaar by Outdoor Power in Bloemfontein en Kimberley. 👇 Laat weet in die kommentaar: Gebruik jy reeds 'n XAG-drone of Husqvarna-toerusting op jou plaas? nik.co.za #OutdoorPower #XAGP100Pro #Husqvarna #Landbouw #PresisieBoerdery #DroneSpuit #WinterSpecial #Boerdery #LandbouSA #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding 00:10 Ontmoet Outdoor Power 00:26 Wie is Outdoor Power? 00:48 Winterspesiale op die XAG P100 Pro 01:05 Hoekom kies vir die P100 Pro? 01:22 RTK-akkuraatheid verduidelik 01:30 Husqvarna kettingsaag-spesiaal 01:39 Husqvarna blaser teen 2023-pryse 01:56 Besoek Outdoor Power 02:03 Kontak Outdoor Power vandag
20 Jul 2026