Loading results…
Loading results…
Tagged #orthman
5 results
Frans Jacobs van Inttrac Trading verduidelik hoe dit grondbewerking, saadbedvoorbereiding en presiese kunsmisplasing in een implement is! Dit breek die grond vertikaal op, plaas kunsmis op die regte diepte en berei die grond voor sodat daar direk agter geplant kan word. Met opsies van 1-ry tot 16-ry, asook verskillende kunsmis-oplossings, kan dit volgens jou behoeftes aangepas word. 🌐 www.inttrac.com #InttracTrading #Orthman #Grondbewerking #FSProTourKroonstad2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Inleiding tot die Orthman-implement 00:21 – Waarvoor is die Orthman ontwerp? 00:29 – Snykouter en saadbedvoorbereiding 00:43 – Verstelling vir saadbed en materiaalhantering 00:52 – Vertikale grondbewerking en presiese kunsmisplasing 01:07 – Kartelskouters en grondbreekaksie 01:23 – Die roller en saadbedvoorbereiding 01:32 – Dieptebeheer en die snykouter se rol 01:44 – Breek deur grondkors vir beter penetrasie 01:51 – Kunsmis- en "pop-up" toediening 02:02 – Vloeibare kunsmis en ander opsies 02:11 – Voorbereiding om direk agter die implement te plant 02:19 – Werksnelheid en plantspoed 02:28 – Vogbewaring en ontkieming 02:40 – Beskikbare groottes en rywydtes 02:53 – Kragvereistes en optimale werksnelheid 03:03 – Kunsmisbakke en beskikbare opsies 03:22 – Koppeling aan bestaande kunsmistenks 03:37 – Onderdele en ondersteuning deur Inttrac Trading 03:48 – Ondersteuning tydens kritieke planttyd 04:02 – Einde
28 Jul 2026
Is jy opgewonde om die Orthman 4 ry demo te sien by die FarmSpace Pro Tour Kroonstad? Moet nie die kans mis om dit te beleef nie. Koop jou kaartjies nou: https://farmspace-ticket.co.za/ https://www.inttrac.com/ #InttracTrading #Orthman #HoërskoolTrio #FarmSpaceProTourKroonstad #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Jul 2026
Het jy geweet Orthman is nou by Inttrac Trading beskikbaar? - Nampo 2025. Frans gaan groot met hierdie nuwe agentskap! Kom gesels gerus met hom oor die beskikbaarheid van parte. https://www.inttrac.com/ #InttracTrading #Orthman #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2025
Inttrac Trading is baie opgewonde oor die Orthman agentskap op Nampo 2025. Dis net implemente waar jy kyk. https://www.inttrac.com/ #InttracTrading #Orthman #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2025
Wat kan Orthman se strip tiller vir jou alles bied? Frans van Inttrac Trading vertel ons meer by die FarmSpace Pro Tour Bethal. https://www.inttrac.com/ #InttracTrading #Orthman #StripTiller #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Apr 2025