Hoe werk die Orthman-implement en wat kan dit vir jou boerdery doen?
Frans Jacobs van Inttrac Trading verduidelik hoe dit grondbewerking, saadbedvoorbereiding en presiese kunsmisplasing in een implement is! Dit breek die grond vertikaal op, plaas kunsmis op die regte diepte en berei die grond voor sodat daar direk agter geplant kan word. Met opsies van 1-ry tot 16-ry, asook verskillende kunsmis-oplossings, kan dit volgens jou behoeftes aangepas word. π www.inttrac.com #InttracTrading #Orthman #Grondbewerking #FSProTourKroonstad2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 β Inleiding tot die Orthman-implement 00:21 β Waarvoor is die Orthman ontwerp? 00:29 β Snykouter en saadbedvoorbereiding 00:43 β Verstelling vir saadbed en materiaalhantering 00:52 β Vertikale grondbewerking en presiese kunsmisplasing 01:07 β Kartelskouters en grondbreekaksie 01:23 β Die roller en saadbedvoorbereiding 01:32 β Dieptebeheer en die snykouter se rol 01:44 β Breek deur grondkors vir beter penetrasie 01:51 β Kunsmis- en "pop-up" toediening 02:02 β Vloeibare kunsmis en ander opsies 02:11 β Voorbereiding om direk agter die implement te plant 02:19 β Werksnelheid en plantspoed 02:28 β Vogbewaring en ontkieming 02:40 β Beskikbare groottes en rywydtes 02:53 β Kragvereistes en optimale werksnelheid 03:03 β Kunsmisbakke en beskikbare opsies 03:22 β Koppeling aan bestaande kunsmistenks 03:37 β Onderdele en ondersteuning deur Inttrac Trading 03:48 β Ondersteuning tydens kritieke planttyd 04:02 β Einde












Comments
No comments yet. Be the first!