Loading results…
Loading results…
Tagged #pelletizer
4 results
By NAMPO Kaap wys Willie Jones wat met die regte voerverwerking moontlik is – van mielies, semels en bosmateriaal tot hout- en sonneblompellets. Hy verduidelik waarom pellets voervermorsing en uitsortering kan beperk, makliker deur selfvoerders beweeg en hoe die hitte tydens die pelletiseringsproses die voer beïnvloed. Daar word ook verder gekyk na Jones Masjiene se hamermeulens, mengers, pelletmasjiene en volledige verwerkingsoplossings. 🌐 www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Pelletizer #Veevoer #NAMPOKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2026
Hier by Jones Masjiene toets ons elke aanleg voor hy na sy baas toe gaan! Baie geluk Cobus Brandt. Nou gaan jou diere lekker eet! www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Pilmasjien #Pelletizer #Hammermill
19 Dec 2023
By Jones Masjiene maak die fynere dinge saak! Kyk hoe word hulle logo op 'n masjien gesit. www.jonesmasjiene.co.za #Pelletizer #JonesMasjiene #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Nov 2023
Hoe pas 'n pilfabriek in 'n container? Willie van Jones Masjiene wys ons 'n paar nuwe goed en hierdie keer is sy gat ook vol. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Pelletizer #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Nov 2022