20:01
FarmspaceWaarom moet jy as boer jou eie voer te pelletiseer? | Jones Masjiene
By NAMPO Kaap wys Willie Jones wat met die regte voerverwerking moontlik is – van mielies, semels en bosmateriaal tot hout- en sonneblompellets. Hy verduidelik waarom pellets voervermorsing en uitsortering kan beperk, makliker deur selfvoerders beweeg en hoe die hitte tydens die pelletiseringsproses die voer beïnvloed. Daar word ook verder gekyk na Jones Masjiene se hamermeulens, mengers, pelletmasjiene en volledige verwerkingsoplossings. 🌐 www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Pelletizer #Veevoer #NAMPOKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!