Loading results…
Loading results…
Tagged #sensako
61 results
Vir jare lank was daar net 2 goed wat saak gemaak het - wat is die opbrengs en wat is die prys? Sensako het dit nou reggekry om ook olie in die pakkie te gooi. So hoe kry jy 'n premie op die olie wat jy produseer? Darius Zeelie vertel meer. Dieselfde werk, meer geld! www.syngenta.co.za #Sensako #SyngentaSeeds #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Mar 2026
Is jy opsoek na 'n lekker, medium, dik olie sonneblom kultivar? Darius Zeelie vertel ons meer oor die SNK270 by Excelsior Boeredag 2025. https://sensako.co.za/ #Sensako #Syngenta #SonneblomKultivar #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Jun 2025
Lang, medium en kort Sonneblomme met DIK olie en DIK opbrengs. Charles van Sensako vertel ons meer. https://sensako.co.za/ #Sensako #Syngenta #opbrengs #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 May 2025
Hoe weet jy watter sonneblom kultivar die regte een is vir jou? Charles Basson van Sensako vertel ons meer oor die nuwe kultivar, die suksesse wat hulle al gehad het en hoe jy die beste premie op olie by hulle kry. www.syngenta.co.za #Sensako #Syngenta #SonneblomKultivar #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Apr 2025
Hoe pas die Sensako SNK270 medium groeier in jou pakkie in en hoe gaan dit vir jou waarde toevoeg? Pieter Taljard vertel ons meer. www.syngenta.co.za #Sensako #Syngenta #MediumGroeier #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Apr 2025
Hoe het Sensako olie premies binne-in sonneblomme gesit? Henk Alberts vertel ons meer oor hoe om winsgewendheid in jou boerdery te ontgin. www.syngenta.co.za #Sensako #Syngenta #Sonneblom #OliePremie #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Apr 2025
Beteken die SST8205 koring kultivar "actually" iets? Ross Braithwaite hier in die Winterton area vertel ons meer wat sy ervaring is en hoe dit lyk. https://sensako.co.za/ #Sensako #Syngenta #SST8205 #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Mar 2025
Hoe lank vat dit om 'n koring kultivar te kry vandat jy die 1ste keer sien dit het potensiaal totdat dit amptelik deurtrek? Darius van Sensako vertel ons meer. https://sensako.co.za/ #Sensako #Syngenta #KoringKultivaar #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Mar 2025
Hoe het SST8205 vir Koos Pieterse van Thabazimbi behandel? www.sensako.co.za #Sensako #Syngenta #SST8205 #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Feb 2025
Hoekom is Sensako se kultivar die regte een vir jou? Darius vertel ons meer oor waar elke een in jou pakkie pas. sensako.co.za #Sensako #Syngenta #Kultivar #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Feb 2025
Hoe het Sensako se SST8205 koring kultivar Gerhard Benadé hanteer? Hulle is klaar gestroop en hy vertel meer hoe goed hierdie in hul boerdery gewerk het. www.sensako.co.za #Sensako #SST8205 #Koring #Kultivar #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Feb 2025
Hoe doen Sensako se SST8205 in die warm wêreld? Andries Pretorius van Koedoeskop vertel ons meer oor hoe die kultivar hom behandel. www.sensako.co.za #Sensako #SST8205 #Kultivar #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Feb 2025
Wat is Braam du Plessis se indrukke met Sensako se 8205 kultivar? Hy vertel ons meer hoekom hy hierop besluit het en wat sy ervaring is. www.sensako.co.za #Sensako #Syngenta #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Jan 2025
Wat is die waarde toevoeging wat Sensako vir jou na die mark toe bring? Andries vertel ons meer oor waarmee hulle besig is, hoe die toekoms lyk en watter waarde hulle vir jou kan toevoeg. www.sensako.co.za #NampoKaap2023 #Sensako #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Mar 2024
Hoe kan jy jou gewasse beskerm? Zoe van Sensako vertel ons meer oor die probleme wat hulle die seisoen opgetel het en hoe jy kan maak. www.sensako.co.za #NampoKaap2023 #Sensako #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Mar 2024
Hoe lyk Sensako se nuwe kultivars? Ons vind uit by Wessel. Hy is die man wat seker maak dat daar genoeg van alles is. www.sensako.co.za #NampoKaap2023 #Sensako #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Feb 2024
Hoekom is Sensako die koning van koring variëteite in die Wes-Kaap. Driekus vertel ons meer. www.sensako.co.za #NampoKaap2023 #Sensako #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Feb 2024
9.5 Ton hektaar koring! Drico vertel ons meer oor die koring wat hulle geplant het. Dit is die beste koring wat ons nog op hierdie plaas gehad het. www.sensako.co.za #Sensako #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Feb 2024
Watter koring kom by jou uit? Stephan van Sensako vertel ons die hoe, wat en waar. Hulle is besig om proewe te plant en daar is ook 'n paar nuwe kultivars. www.sensako.co.za #Sensako #Syngenta #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Feb 2024
Mark Ball van Syngenta vertel ons hoe hulle die wêreld sien en hoe hulle jou help om jou volhoubaar te aanhou boer by die World Farmers' Organisation se GSA 2023. https://www.syngenta.com/en #SAAI #WFOGSA2023 #Syngenta #Sensako #Farmspace #VoiceOfTheFarmer
24 May 2023