Spaar jy regtig geld deur jou eie koringsaad terug te hou of kos dit jou meer? | Sensako
Wanneer koringpryse laag is, maak elke rand saak. Maar agter 'n nuwe koringkultivar lê tot 10–15 jaar se navorsing, ontwikkeling en proewe. Jacques de Klerk vertel meer oor die verskil tussen gesertifiseerde en teruggehoue saad, die risiko van onwettige saadverkope, siekteoordrag en waarom nuwe genetika belangrik bly vir opbrengs en graankwaliteit. Bestuur jou saadkoste sonder om jou boerdery se toekoms uit die oog te verloor! 🌐 Kyk na Sensako se oplossings by www.syngenta.co.za #Syngenta #Sensako #Koringkultivars #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Teruggehoue saad vs. gesertifiseerde koringsaad 00:30 Hoekom is teruggehoue saad 'n probleem? 01:09 Koringpryse en die koste van nuwe genetika 02:01 Hoe lank neem dit om 'n nuwe koringkultivar te ontwikkel? 02:45 Die impak van onwettige saadverkope 03:21 Saadregte, siekteoordrag en die risiko vir die bedryf 04:22 Waarom siekteweerstand, opbrengs en kwaliteit saak maak 05:10 Wat gebeur as investering in nuwe kultivars stop? 07:25 Kan saadmaatskappye aanhou om in koring te belê? 08:21 Waarom koring so belangrik is vir Noord-Kaapse boere 08:55 Hoe balanseer jy saadkoste en langtermynbelegging? 09:11 Praktiese raad oor gesertifiseerde en teruggehoue saad 10:07 Waarom jou boerdery 'n langtermynplan nodig het 11:05 Sensako SST 8205 en afsluiting












Comments
No comments yet. Be the first!