Loading results…
Loading results…
Tagged #silos
22 results
Wat maak AGI se silos uniek? Hierdie silos is al 3 jaar terug opgesit. Trevor Chamberlain van Delta Agri Services vertel ons meer oor die uitbreiding hiervan. Maak seker jy kontak hom by 072 114 3470, hul wil die pad saam met jou stap. www.deltaagriservices.co.za #DeltaAgriServices #AGI #Silos #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Jan 2026
Watter silos jy opsit bepaal baie! Ons hoor by die agent (Delta Agri), ingenieur en projekbestuurder hoekom jy met AGI moet werk. www.deltaagriservices.co.za #DeltaAgriServices #AGI #Silos #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Nov 2025
Wat maak AGI se silos anders? Niel Claassen vertel ons meer wat Delta Agri se diens vir hulle beteken en hoe hierdie maatskappy hulle gehelp het om 'n verskil in hul boerdery te maak. www.deltaagriservices.co.za #DeltaAgriServices #AGI #Silos #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Nov 2025
neXgro en MYSiLO vat hande met die graanbedryf hier op Nampo 2025. Met neXgro se aanlyn handelsplatform en MYSiLO se silos is jy uitgesort as dit kom by die hantering en verkoop van jou graan. https://www.nexgro.co.za/ #neXgro #MYSiLO #Silos #GraanVerberging #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2025
Hoe voeg GSI Group Africa vir Ebert du Plessis hulle waarde toe? Hy vertel meer hoekom hy hierdie rigting gestap het, hoe sy boerdery opset lyk en waar die draaipunt gekom het. www.gsiafrica.co.za #GSIAfrica #GrainStorage #Silos #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 May 2025
Wil jy silos opsit? Lanus Meyer van GSI wys hoe dit lyk en werk asook wat hulle alles gedoen het. www.gsiafrica.co.za #GSIAfrica #Silos #GrainStorage #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Feb 2025
Dink jy daaraan om silos op te sit? Gert Pretorius by Terblanche Boerdery vertel wat die behoefte was en watter waarde GSI toe gevoeg het. www.gsiafrica.co.za #GSIAfrica #TerblancheBoerdery #GrainStorage #Silos #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jan 2025
Wat is die goed waarna jy moet kyk wanneer jy dié dag 'n silo wil opsit? Louis Roberts by Terblanche Boerdery is al jare in die graan bedryf en vertel hoe hulle opset met GSI se silos lyk. www.gsiafrica.co.za #GSIAfrica #TerblancheBoerdery #GrainStorage #Silos #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Dec 2024
Hoekom het Terblance Boerdery die The GSI Group South Africa roete gegaan? Tannie Tharina vertel meer. www.gsiafrica.co.za #GSIAfrica #TerblancheBoerdery #GrainStorage #Silos #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Nov 2024
Hoe gebruik Jurg Human GSI? Hy vertel ons meer oor hoe hulle opset lyk asook hulle innoverende manier om graan te droog. www.gsiafrica.co.za #GSIAfrica #GrainStorage #Silos #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Oct 2024
Neem beheer oor jou graan met GSI Africa! www.gsiafrica.co.za #GSIAfrica #Silos #Graan #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jul 2024
Wat is die opsies wat The GSI Group South Africa vir jou kan bied as dit kom by silos? NAMPO 2024 www.gsiafrica.co.za Lees meer in die artikel hier: https://farmspace.co.za/articles/gsi-your-partner-in-grain-storage-and-handling/ #Nampo2024 #GSIAfrica #Silos #Graanverberging #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2024
Soek jy 'n silo NOU? The GSI Africa Group het genoeg voorraad net vir jou. Kontak Lanus by 082 327 0082 of besoek hulle webtuiste. www.gsiafrica.co.za #GSIAfricaGroup #Silos #GrainStorage #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Feb 2024
Hoekom GSI silos? Hulle het 'n hele silo kompleks op gesit. Ons praat met MP oor hoekom hulle besluit het op GSI. www.gsiafrica.co.za Lees die volle artikel hier: https://farmspace.co.za/articles/gsi-your-partner-in-grain-storage-and-handling/ #GSIAfrica #grain #silos #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Nov 2023
Hoekom moet jy Delta Agri Services kontak as jy jou mieliepit wil bêre - Trevor verduidelik ook hoekom hulle AGI silos opsit. www.deltaagriservices.co.za #DeltaAgriServices #AGI #Silos #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Nov 2023
GSI Africa is goed voorberei en het n baie groot stoor met oor genoeg parte om seker te maak die boere staan nie wanneer hulle moet stroop nie. www.gsiafrica.co.za #TheGSIGroupSouthAfrica #Silos #GrainStorage #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Oct 2023
Is jy in die mark vir silos? Karel vertel ons hoekom hy AGI silos opgesit het en wat sy ervaring met hulle is. www.deltaagriservices.co.za #DeltaAgriServices #AGI #Silos #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Oct 2023
Hoekom GSI Africa? Ons is hier naby Koppies en gesels met Hennie de Bruin oor hoekom hy GSI gekies het en die pad wat hulle saam stap. www.gsiafrica.co.za Lees meer hier oor GSI Silos: https://farmspace.co.za/articles/why-do-farmers-choose-gsi-africa-to-handle-their-grain-storage/ #GSIAfrica #Silos #GrainStorage #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Oct 2023
Wat beteken dit in jou boerdery as jy beheer oor jou eie graan het? Thys van GSI vertel ons meer oor hoekom hulle in hierdie rigting gegaan het. www.gsiafrica.co.za #GSIAfrica #grain #silos #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Sept 2023
Hoekom moet jy GSI kry om jou silos op te sit? Tony vertel ons meer oor waar hulle vandaan kom, wat hulle filosofie is en hoe hy die dinge sien. www.gsiafrica.co.za #GSIAfrica #grain #silos #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Aug 2023