Wanneer begin ’n silo homself op jou plaas terugbetaal? | PGS
Hannes Otto van die Ottosdal-omgewing verduidelik waarom hulle ná jare se wik en weeg uiteindelik hul eie graanbergingsfasiliteit opgerig het. Daar word gepraat oor bergingskoste, beter bemarkingsgeleenthede, beheer oor fisiese graan, PRADO-silo’s van Premium Grain Solutions en waarom hulle ’n 200 ton per uur in- en uitlaaikapasiteit gekies het. Hy deel ook hul berekening dat die belegging binne ongeveer ses jaar uit bergingskostebesparing alleen verhaal kan word. 🌐 www.premiumsol.co.za #PremiumGrainSolutions #PRADO #Silos #Graanopberging #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 Kan ’n silo homself in 2026 betaal? 0:20 Ontmoet Hannes Otto 0:43 Die JP Otto-boerdery en vertakkings 1:14 Waarom hulle hul eie silos opgerig het 1:36 ’n Terugbetalingstyd van ongeveer ses jaar 2:03 Beter pryse en beheer oor jou graan 2:26 Hoe ’n gemiste geleentheid miljoene kan kos 3:02 Waarom Premium Grain Solutions en PRADO? 3:25 Silo-kwaliteit, sterkte en kompeterende prys 4:54 Kapasiteit en die boerdery se vereistes 5:19 Deurlugting en graanvog 5:47 200 ton per uur in én uit 6:07 Waarom kapasiteit later ’n bottelnek kan word 6:48 Hoe lank neem ’n silo-projek? 7:06 200 t/uur graanvoor-skoonmaak 7:39 Minder stof met die aspireerder 8:18 Hoe vroeg moet jy jou silo-projek begin? 8:41 Hannes se raad aan boere wat nog wik en weeg 9:07 Meer beheer oor jou graan












Comments
No comments yet. Be the first!