Loading results…
Loading results…
Tagged #sitrusboerdery
2 results
Kan ’n Bike Bakkie die mas opkom op ’n sitrusplaas? Lodewyk vertel hoe ETECH se Bike Bakkies tyd bespaar, swaar werk aanpak en die druk op die werkswinkel verminder. Vir meer inligting, besoek hule webtuiste: www.etec.co.za #ETEC #BikeBakkie #Sitrusboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 ETEC Bike Bakkie in Burgersfort 00:22 ’n Vyfde-generasie familieboerdery 00:46 Gebruik in die sitrusboorde 00:58 Vervoer vir blokbestuurders 01:14 Tyd- en kostebesparing 01:34 Gebou om hard te werk 02:08 Vragte en praktiese gebruike 02:38 Goedkoop en minimale onderhoud 03:02 Wat beïndruk Lodewyk die meeste? 03:26 Die nuutste, sterker generasie 04:17 Finale gedagtes oor die Bike Bakkie
18 Aug 2026
Wil jy jou plantontwikkeling verbeter? Thehan van Novon vertel waarom hulle Bontera se produkreeks aanbeveel en hoe dit kan help om plantontwikkeling te verbeter en die plant se natuurlike verdedigingsmeganismes te bevorder. Thehan Wolmarans vertel meer. www.bontera.com/en-za #Bontera #SitrusBoerdery #Hoedspruit #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jun 2026