F
FarmspaceKan ’n Bike Bakkie die mas opkom op ’n sitrusplaas?
Kan ’n Bike Bakkie die mas opkom op ’n sitrusplaas? Lodewyk vertel hoe ETECH se Bike Bakkies tyd bespaar, swaar werk aanpak en die druk op die werkswinkel verminder. Vir meer inligting, besoek hule webtuiste: www.etec.co.za #ETEC #BikeBakkie #Sitrusboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 ETEC Bike Bakkie in Burgersfort 00:22 ’n Vyfde-generasie familieboerdery 00:46 Gebruik in die sitrusboorde 00:58 Vervoer vir blokbestuurders 01:14 Tyd- en kostebesparing 01:34 Gebou om hard te werk 02:08 Vragte en praktiese gebruike 02:38 Goedkoop en minimale onderhoud 03:02 Wat beïndruk Lodewyk die meeste? 03:26 Die nuutste, sterker generasie 04:17 Finale gedagtes oor die Bike Bakkie












Comments
No comments yet. Be the first!