Loading results…
Loading results…
Tagged #slimboerdery
12 results
ETEC het net één "trick" – en dis elektriek! Bernard wys hoe ETEC se elektriese voertuie werklike werk makliker en meer kostedoeltreffend maak. Van spuitwerk en grassny tot personeelvervoer en mobiele krag op die plaas – dié reeks is vir Suid-Afrikaanse toestande gebou. Ontdek die Bike Bakkie, DuroMower, Rugon en Apex, asook die voordele van stiller werking, minder bewegende onderdele en ’n besparing op brandstof en onderhoud. Besoek ETEC Technologies en vind die elektriese voertuig wat by jou werk pas. #ETEC #ElektrieseVoertuie #SlimBoerdery #LandbouTegnologie #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding: ETEC se elektriese reeks 00:18 Waar ETEC in die elektriese mark inpas 00:26 Besparing op brandstof en onderhoud 00:53 Die kompakte elektriese voertuig 01:17 Stil werking en sekuriteitsvoordele 01:32 Geïntegreerde spuitstelsel 01:57 Spuitkapasiteit en watertenk 02:11 Spuitwerk vir bome en bessies 02:28 Driewielvoertuig met DuroMower 02:47 Plaaslik geboude grassnyer 03:11 Die Rugon-mensevervoerder 03:42 Die ETEC Apex 03:52 Mobiele krag waar jy werk 04:11 Sonpaneeldak en batterylaaiers 04:29 Maklike laai en laaityd
21 Jul 2026
Waarom het hierdie boer die XAG P150 MAX gekies? Is die XAG P150 MAX die regte spuitdrone vir jou boerdery? In hierdie video gesels FarmSpace met Alewyn Strydom van Fallards oor hoekom hy ná deeglike navorsing besluit het om in die XAG P150 MAX te belê. Van boordspuitwerk tot gewasspuiting – ontdek hoe een drone twee masjiene kan vervang, tyd bespaar en uitstekende waarde vir geld bied. In hierdie video bespreek ons: ✅ Waarom die XAG P150 MAX? ✅ Waarde vir geld ✅ Spuit van boorde én lande ✅ Druppelpenetrasie in bome ✅ 80L tenkvermoë ✅ Opleiding en uitstekende naverkopediens ✅ Waarom minder trekkerspore beter is vir jou oes Meer inligting oor XAG: 🌐 https://www.nikgroup.co.za/ Kontak NIK vir 'n demonstrasie of meer inligting oor die XAG P150 MAX. #XAG #XAGP150MAX #NIKGroup #Landbou #Spuitdrone #PresisieBoerdery #SlimBoerdery #Boerdery #AgriTech #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding 00:25 Waarom XAG? 01:02 Hoekom 'n drone eerder as twee spuite? 01:37 Boordspuitwerk & penetrasie 02:42 Waarde vir geld 03:30 Waarom die XAG P150 MAX uitstaan 04:43 Opleiding op die plaas 05:06 Gereed vir die nuwe seisoen 05:39 Diens en ondersteuning ná aankoop 06:46 Is die XAG P150 MAX die regte keuse?
16 Jul 2026
Van ’n landbou-erfenis wat in 1909 begin het tot moderne presisieboerdery-oplossings — AgTech@NWK se nuwe tegnologiesentrum wys hoe innovasie, kundigheid en praktyk saamwerk om produsente slimmer te laat boer. Met ’n volledig toegeruste werkswinkel, tegniese ondersteuning en toegang tot die regte toerusting en onderdele, bring AgTech@NWK die toekoms van landbou nader aan die plaas. Besoek https://agtech.nwk.co.za/ vir meer inligting. #AgTechNWK #PresisieBoerdery #SlimBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jul 2026
🐝 Die Lekke Noddy maak plaaswerk makliker en stiller! Lillian Breedt vertel ons hoe sy hom gebruik om byekorwe te skuif, perdesale te vervoer en selfs die honde saam te neem. Met minimale geraas en vibrasie is dit ideaal vir sensitiewe bye, terwyl die batterykrag indrukwekkend is – net een laai per week is nodig vir haar. Besoek www.lekkewaan.co.za vir meer inligting. #Lekkewaan #LekkeNoddy #PlaasLewe #SlimBoerdery #ElektrieseVoertuig #BeeKeeping
02 Jul 2026
Soek jy presisie-tegnologie vir jou plaas? Zane Barnard vertel meer oor die gevorderde oplossings wat AgTech@NWK Experts bied, insluitend FleetPro- en Raven-tegnologie – alles vanuit AgTech@NWK se splinternuwe tegnologiesentrum, alles wat jy nodig het om jou boerdery slimmer en meer doeltreffend te maak! Besoek https://agtech.nwk.co.za/ vir meer inligting. #AgTechNWK #NWK #PresisieBoerdery #SlimBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jun 2026
PTx Trimble se tegnologie verbeter elke jaar. Kom kyk by AGCO op Nampo 2026. As jy in slim boerdery wil groei, kom gesels met die manne. https://www.ptxag.com/en.html #PTxTrimble #AGCO #SlimBoerdery #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2026
NIK speel nie, hulle spuit! Hoekom maak atomizer spray nozzles by drones saak? Hugo le Roux vertel meer oor hierdie spesifieke design waarmee XAG begin het. 📍 Stand H9F, NAMPO Bothaville 📅 13 – 16 Mei 2025 🔗 www.nik.co.za #NIK #XAG #P100ProDrone #NAMPO2025 #SlimBoerdery #DronesOpPlase #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 May 2025
Hoekom "charge" NIK die XAG P100 Pro drone battereye in water? Besoek NIK/XAG se stalletjie by Nampo om uit te vind. 📍 Stand H9F, NAMPO Bothaville 📅 13 – 16 Mei 2025 🔗 www.nik.co.za #NIK #XAG #P100ProDrone #NAMPO2025 #SlimBoerdery #DronesOpPlase #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 May 2025
Soek jy die grootste en vinnigste drone op Nampo hierdie jaar? Besoek NIK/XAG se stalletjie. 📍 Stand H9F, NAMPO Bothaville 📅 13 – 16 Mei 2025 🔗 www.nik.co.za #NIK #XAG #P100ProDrone #NAMPO2025 #SlimBoerdery #DronesOpPlase #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 May 2025
Soek jy die grootste en vinnigste drone op Nampo hierdie jaar? Besoek NIK/XAG se stalletjie. 📍 Stand H9F, NAMPO Bothaville 📅 13 – 16 Mei 2025 🔗 www.nik.co.za #NIK #XAG #P100ProDrone #NAMPO2025 #SlimBoerdery #DronesOpPlase #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Apr 2025
The fastest drone at Nampo 2025 - reaching up to 50km/h! Come and get your hands on the XAG P100 Pro drone with an amazing special only valid at Nampo. 📍 Stand H9F, NAMPO Bothaville 📅 13 – 16 Mei 2025 🔗 www.nik.co.za #NIK #XAG #P100ProDrone #NAMPO2025 #SlimBoerdery #DronesOpPlase #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Apr 2025
Net klein hondjies sit vas – maar ons P100 Pro Drone vlieg vry! Kom sien hoe ons topbemesting na nuwe hoogtes neem! 📍 Stand H9F, NAMPO Bothaville 📅 13 – 16 Mei 2025 🔗 www.nik.co.za #NIK #XAG #P100ProDrone #NAMPO2025 #SlimBoerdery #DronesOpPlase #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Apr 2025