Doen Nashua meer as net drukkers?
Hoe kan tegnologie jou boerdery makliker bestuur en jou help om tyd, geld en onnodige administrasie te bespaar? Nashua bied veel meer as net drukwerk! Van dieselbestuurstelsels en KI-kameras tot sonkrag en geïntegreerde plaasoplossings. Met dieselmonitering kan jy brandstofverbruik beter dophou, terwyl slim kameras jou help om risiko's te identifiseer en probleme betyds raak te sien. Daarby bied Nashua se Blue Care-diensplan installasie, opleiding en deurlopende ondersteuning. Met maandelikse betalings kan jy ook jou kontantvloei beskerm. 📞 Newcastle-omgewing: Hugo Boshoff - 081 799 3734 🌐 www.nashua.co.za #Nashua #SlimBoerdery #PlaasTegnologie #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Nashua: Meer as net drukkers 00:32 Tegnologie vir die moderne boerdery 00:51 Dieselmonitering vir trekkers en trokke 01:28 Minder admin vir boere 01:47 Hoe kameras skade en dispute kan help voorkom 03:01 Solar-energie en geïntegreerde oplossings 03:38 Blue Care: Ondersteuning wat die verskil maak 04:42 Maandelikse betalings en kontantvloei 05:12 Nashua se diensgebied 05:40 Kontak Nashua vir plaasoplossings












Comments
No comments yet. Be the first!