Loading results…
Loading results…
Tagged #tailg
2 results
Kan ’n agt jaar oue TailG weer splinternuut lyk? 🔧⚡ Ons wys wat vervang en herstel is, hoeveel dit gekos het en hoe maklik Lekkewaan-voertuie se onderdele vervangbaar is om dié karretjie nuwe lewe te gegee het. Vir meer inligting: www.lekkewaan.co.za #Lekkewaan #TailG #Herstelwerk #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Terug by Lekkewaan 00:24 Die groot onthulling 00:56 Wat is alles vervang? 02:02 Wat het oorspronklik oorgebly? 02:14 Die koste van die herbouing 02:49 Modulêre onderdele en selfherstel 04:04 Hoe lank het die herstelwerk geneem? 04:24 Elektronika word beter beskerm 05:18 Waarborg op nuwe komponente 05:50 Hoe om jou Lekkewaan te laat herstel 06:34 Onderhoud vir ’n langer werkslewe
02 Sept 2026
Wat hou ná agt jaar se harde werk steeds aan ry? ’n Lekkewaan TailG! Ons kyk na dié staatmaker se geskiedenis, herstelwerk en Lekkewaan se betroubare naverkoopdiens. Besoek hul webtuiste www.lekkewaan.co.za vir meer inligting. #Lekkewaan #TailG #ElektrieseVoertuie #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 ’n Agt jaar oue Lekkewaan TailG 00:45 Ontmoet Rayton 01:04 Die TailG se skade en herstelwerk 01:48 Onderdele wat reeds vervang is 02:26 Lekkewaan se naverkoopdiens 03:03 Onderdele en kosmetiese herstelwerk 03:33 Breër bande vir plaaswerk 03:53 Die TailG ry steeds 04:30 Ondersteuning deur 90 agente 05:09 Maklike selfherstelwerk 05:35 Plug-and-play-onderdele en videohulp 06:23 Agt jaar later en steeds aan die gang 06:40 Vind jou naaste Lekkewaan-agent
24 Aug 2026