F
FarmspaceKan ’n agt jaar oue TailG weer splinternuut lyk?
Kan ’n agt jaar oue TailG weer splinternuut lyk? 🔧⚡ Ons wys wat vervang en herstel is, hoeveel dit gekos het en hoe maklik Lekkewaan-voertuie se onderdele vervangbaar is om dié karretjie nuwe lewe te gegee het. Vir meer inligting: www.lekkewaan.co.za #Lekkewaan #TailG #Herstelwerk #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Terug by Lekkewaan 00:24 Die groot onthulling 00:56 Wat is alles vervang? 02:02 Wat het oorspronklik oorgebly? 02:14 Die koste van die herbouing 02:49 Modulêre onderdele en selfherstel 04:04 Hoe lank het die herstelwerk geneem? 04:24 Elektronika word beter beskerm 05:18 Waarborg op nuwe komponente 05:50 Hoe om jou Lekkewaan te laat herstel 06:34 Onderhoud vir ’n langer werkslewe












Comments
No comments yet. Be the first!