Loading results…
Loading results…
Tagged #tapkar
16 results
'n Verkoopsman kan jou vertel hoe goed 'n tapkar werk... maar wat sê die persoon wat hom elke dag bestuur? Petrus deel sy eerlike ervaring met die TIY Manufacturing 38-ton tapkar en vertel hoe hy trek, hoe die awegaar werk, of daar mielies gemors word en hoekom hy sê dit is die beste tapkar waarmee hy nog gewerk het. As jy op soek is na 'n groot graantapkar vir vinnige, betroubare aflading tydens oestyd, is hierdie video vir jou. https://tiymanufacturing.co.za/ #TIYManufacturing #Tapkar #Graanboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Die man agter die stuur 00:14 Ontmoet Petrus 00:24 Hoe werk die DIY tapkar? 00:40 Hoe trek die 38-ton tapkar? 00:56 Awegaar en aflaaivermoë 01:09 Mors hy mielies? 01:21 Vergelyking met ander tapkarre 01:37 Petrus se finale oordeel 01:52 Slot
21 Jul 2026
Hoe lyk ’n tapkar ná 60 000+ ton? Conn vertel hoe hierdie Bonavontuur tapkar hom oor drie seisoene gedra het, hoeveel onderhoud was nodig, hoe lyk die slytasie, hoe vinnig maak hy leeg, hoe sleep hy vol vrag, en watter ontwerpdetail maak die werk makliker? Die waarde lê in terugvoer ná regte werk — nie net hoe die tapkar lyk wanneer hy nuut is nie. Vir meer inligting kontak Conn by 0825512349 #Bonavontuur #Tapkar #GraanTapkar #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Hoe lyk ’n tapkar ná 60 000+ ton? 00:56 Conn Swart se agtergrond as stroper-kontrakteur 01:23 Hoe die verhouding met Bonavontuur begin het 02:12 Goedkoper onderhoud op stropers 02:37 Konkawe, strooiverspreiding en chopper-messe 03:19 Kwaliteit yster en presiese afwerking 04:41 Waar die Bonavontuur tapkar begin het 05:33 Hoe die tapkar by 60 000+ ton uitkom 06:02 Wat is al aan die tapkar gedoen? 06:38 Slytasie en flighting ná baie tonne 07:10 Remme op die tapkar 07:57 Dumping hatches en maklik leegmaak 08:27 Auger-druk, bearings, busse en seëls 09:06 Afwerking en bougehalte 09:52 Hoe die tapkar sleep en balanseer 10:40 Domex 700-staal en laser-cut bouwerk 11:14 Onderhoud ná drie seisoene se werk 12:01 Sluise en skoon leegmaak tussen gewasse 12:33 Stabiliteit en wiel-opsies 13:02 Klein ontwerpdetail wat werk makliker maak 13:32 Auger en leegmaakspoed 13:53 Groter Bonavontuur modelle 14:39 Prys, waarde en tweedehandse beskikbaarheid 15:37 Finale indruk ná 60 000+ ton 16:00 Groet
08 Jul 2026
'n 38-ton tapkar – is dit die moeite werd? Morné vertel van sy ervaring met TIY Manufacturing se 38-ton "Beast", wat hom beïndruk het en waarom hierdie tapkar 'n verskil op sy plaas maak. Vir meer inligting besoek https://tiymanufacturing.co.za/ #TIYManufacturing #Tapkar #Graanboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jul 2026
n Stroper sonder n tapkar is soos n huis sonder n kombuis! TIY Manufacturing praat oor hulle Tapkar wat hulle Stroper Resies toe gebring het asook wat hulle landsilo anders maak! Vir meer inligting besoek www.tiymanufacturing.co.za #TIYManufacturing #TapKar #LandSilo #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Jun 2026
Hoekom het Stark Fabrications 'n tapkar na die tafel toe gebring? Gerhard Krüger vertel ons meer. Moenie wag tot jy eers klaar gestroop is nie, hierdie tapkar is gebou om te hou! www.starkfabrications.co.za #StarkFabrications #Tapkar #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 May 2026
Groot, groter, nog groter! TIY Manufacturing se manne verstaan van groot op Nampo 2026. Tapkarre, strooiers, silos en bakkie kappies, wat meer wil jy hê?! https://tiymanufacturing.co.za/ #TIYManufacturing #Tapkar #Strooiers #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 May 2026
Sukkel jy om mielies weg te ry? Dan kort jy 'n Van Zyl Staalwerke wa. Henk Michau het 'n paar van hulle en ons hoor wat sy ervaring is. www.vzsgroup.co.za #VanZylStaalwerke #Tapkar #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jul 2025
Wil jy nat mielies of droë mielies uitkry waar dit moet wees? Niel Marais van Van Zyl Staalwerke vertel ons meer oor hulle kuilvoerwaens en tapkarre. www.vzsgroup.co.za #VanZylStaalwerke #Bieliemieliefees2025 #Tapkar #Kuilvoerwa #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Mar 2025
Is jy opsoek na 'n tapkar? Ons vat Feeler se 36 ton tapkar vir 'n spin saam met Herman van Schalkwyk. Hy werk al 'n week met die tapkar so hy gaan vir ons verduidelik van sy ervaring. https://www.feelerafrica.co.za/ #Feeler #Tapkar #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Aug 2024
Soek jy 'n tapkar wat nie vassit nie? Dewald du Plessis wys ons hoe jy van 'n dumper lorry 'n tapkar kan maak. #Tapkar #DumperLorry #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 May 2024
Kyk uit vir JBH Agri se 16 ton tapkar by vanjaar se Stroper Resies by Grootpan - NAMPO 2024. www.jbhagri.co.za #Nampo2024 #JBHAgri #StroperResies #Tapkar #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 May 2024
Maak seker jy mis nie BPI se 21 ton tapkar by vanjaar se Stroper Resies nie - NAMPO 2024. www.bpim.co.za #Nampo2024 #BPI #StroperResies #Tapkar #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 May 2024
Maak seker jy mis nie @Rula Agri se tapkar, die Ferto 200, by vanjaar se Stroper Resies nie. - NAMPO 2024. www.rula-agri.co.za #Nampo2024 #RulaAgri #StroperResies #Tapkar #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 May 2024
Hierdie 36ton tapkar van Feeler Africa gaan by die Stroper Resies wees - NAMPO 2024. www.feelerafrica.co.za | Stroper Resies: admin@brettco.co.za #Nampo2024 #FeelerAfrica #Tapkar #StroperResies #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2024
'n 36ton Tapkar by Feeler Africa op NAMPO 2024. www.feelerafrica.co.za #Nampo2024 #FeelerAfrica #Tapkar #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2024
Tapkar Challenge by Stroper Resies 2023! 16 ton per minuut. Kyk hier! Kyk die video tot die einde vir die kompetisie uitslae. Video Moontlik gemaak deur Engen SA. #StroperResies2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer #grootpanstudiegroep #Tapkar
08 Jun 2023