Loading results…
Loading results…
Tagged #tegnologie
5 results
Elke idee begin iewers, maar waar het FarmSlip begin? FarmSlip het begin omdat ons gefrustreerd raak met slippies en ons, ons admin wil makliker maak. Probeer FarmSlip vandag om te kyk hoe dit jou admin kan makliker maak! www.farmslip.com #FarmSlip #AI #Tegnologie #Boerdery #Finansies #Slippies #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Feb 2026
Het FarmSlip dalk die verkeerde adres of winkel uit jou slippie getrek? Jy kan hom maklik en vinnig gou reg maak! www.farmslip.com #FarmSlip #Uitgawes #Slippies #AI #Tegnologie #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Feb 2026
Hoe lyk die robotics afdeling hier by Agritechnica 2025? Hier is hopeloos te veel speelgoed wat enige boer sal mal maak. Kyk hier! #Agritechnica2025 #Tegnologie #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Nov 2025
Hulle sê gaan groot of gaan huistoe. Hier by AGRITECHNICA 2025 is alles groot as dit kom by landbou! Met trots geborg deur FarmSlip. #Agritechnica2025 #LandbouToerusting #Tegnologie #BoerSlim #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Nov 2025
Wie en wat is CHCNAV? Ons praat met Johan by Vivo Boerebemarkingsdag 2023. CHCNAV word versprei deur Grovè Precision Specialist PTY LTD. https:||chcnav.com|contact-us|find-a-dealer|africa|south-africa https:||groveprecision.com| #VivoBoerebemarkingsdag2023 #CHCNAV #tegnologie #Farmspace #OnsPraatBoer
13 Oct 2023