Loading results…
Loading results…
Tagged #vanstadensrusboeredag
6 results
Een dag. Een gemeenskap. Baie mooi herinneringe! Die Van Stadensrus Boeredag het families, vriende en die landbougemeenskap bymekaargebring. Kyk saam na die hoogtepunte! #VanStadensrusBoeredag #LandbouGemeenskap #BoeredagPret #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding 00:22 Meer as net ’n gewone dag 00:27 Die hele gesin vier saam 00:39 Glimlagte, familie en vriende 01:27 Die gees van die Mook Boeredag
21 Aug 2026
Die Mook Bosmoer het behoorlik houe laat reën! Van die eerste rondte tot die laaste tegniese uitklophou was die aksie, gees en spanning aansteeklik. Herleef die beste oomblikke van dié groot kragmeting by die Van Stadensrus Boeredag! #MookBosmoer #VanStadensrusBoeredag #BoksAksie #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Die aksie begin 01:03 Die deelnemers maak gereed 01:58 Die eerste kragmeting 03:15 Meer aksie in die kryt 04:42 Die spanning bou 05:34 Wenner deur TKO 06:14 Die volgende deelnemers tree aan 07:28 Terug in die kryt 08:28 Die groot kragmeting 09:39 Nog ’n TKO-oorwinning 10:02 Laaste hoogtepunte
21 Aug 2026
Die Mook Bosmoer bring behoorlike aksie na die Vanstadensrus Boeredag! Handskoene aan, fokus vorentoe en alles word in die kryt gelos. #VanstadensrusBoeredag #MookBosmoer #Boeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Aug 2026
Wat maak die Ortmann ’n waardevolle toevoeging op die plaas? Ons gesels met Frans van Inttrac Trading by die Vanstadensrus Boeredag oor die Ortmann wat hulle by die boeredag ten toon gestel het en wat dié masjien vir produsente kan bied. Meer oor Inttrac Trading gaan na: https://www.inttrac.com #InttracTrading #VanstadensrusBoeredag #Ortmann #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Aug 2026
Wat maak Deutz-Fahr ’n sterk naam in die landboubedryf? Ons gesels met Lukas van DEUTZ-FAHR by Vanstadensrus Boeredag oor die handelsmerk, hul trekkers en die dag se ervaring. Ontdek meer oor DEUTZ-FAHR by: https://www.deutz-fahr.com/en-za/tractors #DEUTZFAHR #VanstadensrusBoeredag #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Aug 2026
Van trekkers tot bokskryt – dié Van Stadensrus Boeredag gaan alles behalwe rustig wees! Beleef op 13 Augustus 2026, praktiese demonstrasies, landbou-uitstallers, gesinsvermaak, ’n skaapspit en die eerste Mook Boksgeveg. #VanStadensrusBoeredag #MookBoksgeveg #LandbouSA #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Van Stadensrus Boeredag 00:28 Landbou-uitstallers 00:31 Pret vir die hele gesin 00:45 Praktiese demonstrasies 01:24 Skaapspit, kosstalletjies en kontantkroeg 01:38 Die eerste MBM Mook Bosmoer
30 Jul 2026