F
FarmspaceEen dag. Een gemeenskap. Baie mooi herinneringe!
Een dag. Een gemeenskap. Baie mooi herinneringe! Die Van Stadensrus Boeredag het families, vriende en die landbougemeenskap bymekaargebring. Kyk saam na die hoogtepunte! #VanStadensrusBoeredag #LandbouGemeenskap #BoeredagPret #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding 00:22 Meer as net ’n gewone dag 00:27 Die hele gesin vier saam 00:39 Glimlagte, familie en vriende 01:27 Die gees van die Mook Boeredag












Comments
No comments yet. Be the first!