Loading results…
Loading results…
Tagged #veeboerdery
3 results
MG Ingram vertel hoe sy Massey Ferguson 6712 en MF 290 verskillende rolle op sy plaas vervul — van voerproduksie en grondbewerking tot snywerk, sleepwerk en algemene plaaswerk. Ons bespreek sy werklike brandstofverbruik, 500-uur diensintervalle, die 12-spoed ratkas, waarom eenvoud soms ’n voordeel is, die nuwe MF 5M en hoe belangrik naverkoopdiens is wanneer jy ’n trekker kies. 'n Eerlike boer se ervaring ná jare se gebruik. 🌐 www.masseyferguson.com/en_za/ #AGCO #MasseyFergusonSA #MF6712 #MF290 #Trekkers #VeeBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Waarom twee trekkers mekaar aanvul 00:22 Sal ’n Massey Ferguson op jou plaas werk? 00:42 Waarom MG ’n Massey-man geword het 01:01 Ses jaar met die Massey Ferguson 6712 01:26 Hoe veelsydig is die MF 6712? 01:41 MG se bees- en besproeiingsboerdery 01:59 Grondbewerking en voerproduksie 02:16 Waarom ekstra kilowatt ’n verskil maak 02:39 Die Massey Ferguson 290 02:57 Waarvoor word die MF 290 gebruik? 03:30 Waarom twee trekkers sin maak 03:50 Werklike dieselverbruik van die MF 6712 04:19 Is die brandstofverbruik goed? 04:33 500-uur dienste en OVK-ondersteuning 04:59 Hoe boere dienskoste deel 05:10 "Wet clutch" en 12-spoed ratkas 05:31 Ratverhoudings en werksverrigting 05:52 Is eenvoud soms beter as meer tegnologie? 06:25 MG se mening oor die nuwe MF 5M 07:13 Die beste trekker is die een wat klaar betaal is 07:41 Sal MG Massey Ferguson aanbeveel? 07:57 Waarom naverkoopdiens deurslaggewend is 08:33 Slotgedagtes
28 Aug 2026
Boere, as jy wil registreer om authorisation te kry om jou diere te ent, kan jy dit nou deur Bloutand doen. Gaan na [www.bloutand.co.za](http://www.bloutand.co.za), maak jou profiel oop en registreer as ’n authorised person. Jy kan dan jou diere oplaai en die nodige inligting invul om die proses te volg. Bloutand maak dit ook moontlik om die plaaslike veeartse in kennis te stel wanneer jy beplan om te ent — volgens die vereistes en tydlyn wat uiteengesit is. 📌 Onthou: Registreer betyds, maak seker jou diere se inligting is opgelaai, volg die vereistes, en gebruik slegs toepaslike geakkrediteerde entstof met die regte koue ketting. Gaan registreer hier: [www.bloutand.co.za](http://www.bloutand.co.za) #Bloutand #BKS #BekEnKlouseer #VeeBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Aug 2026
Jou alles-in-een vir intensiewe boerdery is by Nampo 2023. Kom besoek NewQuip vir al jou intensiewe skaap, hoender, vark en beesboerdery behoeftes. Hulle stal skaapvoerders, varktoerusting, misstrooiers en meer uit die jaar. Maak seker jy mis nie uit nie! Besoek NewQuip by standplaas C23D. #NewQuip #VeeBoerdery #BeesBoerdery #Voerders #VarkToerusting #Misstrooiers #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2023