Boere, as jy wil registreer om authorisation te kry om jou diere te ent, doen dit deur Bloutand.
Boere, as jy wil registreer om authorisation te kry om jou diere te ent, kan jy dit nou deur Bloutand doen. Gaan na [www.bloutand.co.za](http://www.bloutand.co.za), maak jou profiel oop en registreer as ’n authorised person. Jy kan dan jou diere oplaai en die nodige inligting invul om die proses te volg. Bloutand maak dit ook moontlik om die plaaslike veeartse in kennis te stel wanneer jy beplan om te ent — volgens die vereistes en tydlyn wat uiteengesit is. 📌 Onthou: Registreer betyds, maak seker jou diere se inligting is opgelaai, volg die vereistes, en gebruik slegs toepaslike geakkrediteerde entstof met die regte koue ketting. Gaan registreer hier: [www.bloutand.co.za](http://www.bloutand.co.za) #Bloutand #BKS #BekEnKlouseer #VeeBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!