Loading results…
Loading results…
Tagged #vloeibarekunsmis
4 results
In hierdie praktiese landvergelyking kyk ons na ’n kontrole waar geen produk gespuit is nie, teenoor ’n gedeelte waar MaxGrowPlus twee keer toegedien is. Die verskille in plantlengte, blaarmassa, kophoogte en algemene voorkoms is opvallend. MaxGrowPlus se vloeibare kunsmisprogramme is ontwikkel om voeding volgens die gewas se groeistadium te ondersteun, met spesifieke aanbevelings vir sonneblomme. Wil jy jou sonneblomme se voedingsprogram beter verstaan? Besoek https://maxgrowplus.co.za/ vir meer inligting. #MaxGrowPlus #Sonneblomme #VloeibareKunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – MaxGrowPlus in sonneblomme 00:21 – Die kontrole: waar niks gespuit is nie 01:06 – Die MaxGrowPlus-gedeelte 01:43 – Wat is die sigbare verskille? 02:01 – Wil jy meer weet?
23 Sept 2026
Watter verskil het MaxGrowPlus by Danie Bester gemaak? Kontak Tjoopie by 082 944 0432 as jy meer oor hierdie produk wil weet. www.maxgrowplus.co.za #MaxGrowPlus #VloeibareKunsmis #Oragnies #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Mar 2026
Het jy al ooit 'n onkruiddoder 'oepsie' gehad? Kyk 'n bietjie hoe die MaxGrowPlus se blaarvoeder hierdie koringoes van geen hoop na iets met lewe verander het. Maak seker jy kontak André Groenewald by 082 944 0432 vir meer inligting. www.maxgrowplus.co.za #MaxGrowPlus #Soutloseblaarvoeding #VloeibareKunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Mar 2026
Opsoek na soutlose blaarvoeding? Hier is dalk net die oplossing vir jou. 'n Nuwe generasie van vloeibare kunsmis. Kontak hierdie nommer vir meer inligting 0829440432 https://maxgrowplus.co.za/ #MaxGrowPlus #VloeibareKunsmis #Plantvoeding #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Oct 2025