Kan MaxGrowPlus ’n sigbare verskil in jou sonneblomme maak?
In hierdie praktiese landvergelyking kyk ons na ’n kontrole waar geen produk gespuit is nie, teenoor ’n gedeelte waar MaxGrowPlus twee keer toegedien is. Die verskille in plantlengte, blaarmassa, kophoogte en algemene voorkoms is opvallend. MaxGrowPlus se vloeibare kunsmisprogramme is ontwikkel om voeding volgens die gewas se groeistadium te ondersteun, met spesifieke aanbevelings vir sonneblomme. Wil jy jou sonneblomme se voedingsprogram beter verstaan? Besoek https://maxgrowplus.co.za/ vir meer inligting. #MaxGrowPlus #Sonneblomme #VloeibareKunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – MaxGrowPlus in sonneblomme 00:21 – Die kontrole: waar niks gespuit is nie 01:06 – Die MaxGrowPlus-gedeelte 01:43 – Wat is die sigbare verskille? 02:01 – Wil jy meer weet?












Comments
No comments yet. Be the first!