Loading results…
Loading results…
Tagged #agriafrika
19 results
Het jou trekker die krag, maar kort jy die regte koppeling vir jou implement? Die Legend Caddy van Agri Afrika koppel aan jou trekker se trekstang en dra die driepuntimplement agter hom. Sy raam is ontwerp vir tot 600 pk, met ’n hefvermoë van 10 ton by die balpunte. Die implement bly horisontaal wanneer dit gelig of laat sak word. Kyk hoe hy werk en praat met Marius by Agri Afrika op 083 581 5709 oor die regte kombinasie vir jou plaas, of besoek: https://www.agriafrika.co.za/caddy #AgriAfrika #LegendCaddy #Caddy #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Oct 2026
Op die Legend Cross Till van Agri Afrika staan die skottels ver genoeg uitmekaar dat grond en reste deur die implement kan beweeg. Die Razor-skottels sny deur die materiaal, en die rollers agter maak die land netjies af. Wat met die reste gebeur, hang af van die hoek wat jy uit die kajuit stel: ✅ 0–3°: die reste word gesny en die grond word min versteur. ✅ 3–6°: die reste word vasgepen en met grond gemeng, vir minimum- of deklaagbewerking. ✅ 6–10°: reste en grond word dieper ingewerk, vir konvensionele bewerking. Vertel vir Marius hoeveel reste op jou land lê en watter trekker jy het, dan help hy jou met die regte opstelling. 📞 Marius: 083 581 5709 🌐 Meer inligting: https://www.agriafrika.co.za/crosstill Teken in vir praktiese implement-demo's en boerderywenke vanaf Agri Afrika. #AgriAfrika #CrossTill #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Sept 2026
Legend Cross Till | Een strook het meer bossies; die volgende wil reste waai - klim jy af om iets te verander? Met Agri Afrika se Legend Cross Till verstel jy die skottelhoek hidroulies vanuit die kajuit terwyl jy ry. Sien jy meer onkruid, maak jy die hoek groter sonder om stil te hou of van implement te wissel. Marius verduidelik hoekom hy op ’n 3-in-1 besluit het toe hulle vir 2-in-1 gevra het. Meer inligting: https://www.agriafrika.co.za/crosstill Kontak Marius: 083 581 5709 #AgriAfrika #CrossTill #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Waarom drie bewerkings in een masjien 00:06 Vertikaal 0°–3°: Sny reste sonder ’n blad 00:23 Minimum (Deklaag) 3°–6°: Pen materiaal teen die wind 00:45 Bossies uithaal en werksdiepte 00:54 Konvensioneel tot 10°: Land rooi maak en reste begrawe 01:06 Hidrouliese verstelling on-the-go uit die kajuit
21 Sept 2026
Hoe doen die Agri Afrika Cross Till drie verskillende bewerkings met een implement? Die skottelhoek bepaal hoe aggressief die implement werk. By 0–3° doen dit vertikale bewerking en sny dit oesreste. By 3–6° doen dit minimum- of deklaagbewerking, pen dit materiaal vas en help dit om bossies te beheer. By 6–10° werk dit meer aggressief vir konvensionele bewerking en begrawe dit meer materiaal. Die hoek word hidroulies uit die trekkerkajuit verstel-selfs terwyl jy werk. #AgriAfrika #CrossTill #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Waarom is die Cross Till ontwikkel? 00:17 Wat doen die 0–3°-verstelling? 00:40 Wat doen die 3–6°-verstelling? 00:59 Hoe hanteer dit oesreste en bossies? 01:13 Wat doen die 6–10°-verstelling? 01:27 Drie bewerkings met een implement 01:35 Oor drie seisoene getoets 01:39 Hoe word die skottelhoek verstel? 01:54 Verstel die hoek terwyl jy werk 02:04 Hidrouliese teenoor handverstelling
16 Sept 2026
Die Legend CB30 hou 30 000 ℓ graan en laai binne ongeveer 2,1 minute af. In hierdie video verduidelik Agri Afrika hoe die vasgeboude panele beweging toelaat en krake help beperk, waarom DX700-staal slytasie verminder en hoe die swaardiens-aste en nawe die tapkar ondersteun. Kom beleef die CB30 by NAMPO Kaap op die AFRIT-stalletjie en maak seker jy kies die regte tapkar vir jou plaas. Besoek: https://www.agriafrika.co.za/chaserbins-23-30-40 Skakel Marius: 083 581 5709 #AgriAfrika #Afrit #NAMPOKaap #LegendCB30 #Tapkar #Oestyd #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Unieke eienskappe van die Legend-tapkar 00:03 18-duim-awegaar en aflaaispoed 00:14 Vasgeboude panele en minder krake 00:43 DX700-staal en minder slytasie 00:55 Gravity Flow en die sentrale voerpunt 01:06 Bakhoeke wat die graan aan die beweeg hou 01:25 Swaardiens-aste en nawe 01:42 Slot
10 Sept 2026
Agri Afrika bied verskillende planteropsies vir verskillende gewasse, plaasgroottes en plantbehoeftes. Die reeks sluit die Legend 12- tot 16-ry-planter, die Stackfold-planter en die Great Plains 8-ry Yield-Pro in. Die Great Plains kombineer die Air-Pro-saadmeter en Clear-Shot-saadbuis om akkurate singulation en saadplasing te ondersteun, terwyl elke planter sy eie kapasiteit en toepassing bied. Kyk watter opsie die beste by jou lande en plantprogram pas. Agri Afrika verskaf plaaslike ondersteuning om jou besluit en voorbereiding vir planttyd makliker te maak. #AgriAfrika #Plantertegnologie #Plantseisoen #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Sept 2026
Hoe behou jy ’n konstante werksdiepte wanneer die terrein verander? Die Great Plains Field Cultivator se floating hitch laat die disselboom en raam onafhanklik beweeg. Die ruim raam verbeter materiaalvloei, waarna die hark en roller die saadbed afwerk. Die land kan maar sy kurwes hou. Die Great Plains Field Cultivator hou sy diepte. Bel Marius: 083 581 5709 Meer inligting: www.agriafrika.co.za #AgriAfrika #GreatPlains #FieldCultivator #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Great Plains Field Cultivator 00:26 Floating hitch en werksdiepte 00:59 S-tande en nokskare 01:19 Raam en materiaalvloei 01:36 Hark, roller en saadbedafwerking
25 Aug 2026
Hoe hanteer die Legend Cross Till grond en oesreste sonder dat jy van implement hoef te verander? Die Cross Till se gangspasiëring is ontwerp vir beter materiaalvloei. Die Razor-skottels sny deur oesreste, terwyl die verstelbare rollerstelsel help om die gewenste afwerking agter die implement te skep. Die resultaat is drie bewerkingsmetodes in een implement: vertikale, minimum- en konvensionele bewerking. Kyk hoe die Legend Cross Till onder verskillende grond- en restetoestande werk. Bel Marius op 083 581 5709 of besoek https://www.agriafrika.co.za/crosstill vir meer inligting. #AgriAfrika #CrossTill #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Aug 2026
Een implement. Drie bewerkingsopsies. Die Legend Cross Till laat jou toe om die skottelhoek hidroulies vanuit die trekkerkajuit te verstel volgens jou grondtoestande en bewerkingsdoel: 0–3°: Vertikale bewerking om reste te sny en grondversteuring te beperk. 3–6°: Deklaag- of minimumbewerking om materiaal vas te pen en onkruid doeltreffender te beheer. 6–10°: Meer aggressiewe, konvensionele bewerking om grond en plantmateriaal deeglik om te werk. Met ’n werksdiepte van 0–225 mm, enkelpunt-dieptebeheer en ’n verstelbare enkel- of dubbelrollerstelsel gee die Cross Till jou die buigsaamheid om die land te bewerk soos dit nodig is-wanneer dit nodig is. Sien meer: https://www.agriafrika.co.za/crosstill #AgriAfrika #CrossTill #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Legend Cross Till: Drie bewerkings in een 00:44 Waarom die Cross Till ontwikkel is 01:10 Vertikale, deklaag- en konvensionele bewerking 03:08 Die masjien van nader bekyk 03:21 Hidrouliese verstelling vanuit die kajuit 04:01 Dieptebeheer en Razor-skottels 05:13 Onderhoudsvrye laers en plaaslike onderdele 05:44 Gangspasiëring vir beter materiaalvloei 06:23 Spike rollers en vogbewaring 07:02 Verstelbare enkel- en dubbelrollerstelsel 08:03 Die toekoms van presisiegrondbewerking 09:15 Beskikbare groottes en kragvereistes 09:34 Een implement wat drie se werk doen
11 Aug 2026
Is jy opsoek na 'n "cross till, 3 in 1 tillage" implement? Marius van Agri Afrika vertel ons meer oor die implement en die waarde wat dit kan toevoeg op NAMPO 2026. https://www.agriafrika.co.za/ #AgriAfrika #CrossTillage #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 May 2026
Is jy opsoek na die ideale saadbed voorbereiding? Dan is Agri Afrika se Great Plains Field Cultivator jou antwoord. https://www.agriafrika.co.za/ - Sponsored post #AgriAfrika #GreatPlainsFieldCultivator #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Sept 2025
Wat bied Agri Afrika se "Great Plains" 4-8 ry Yield Pro planter? Kyk hier om meer uit te vind oor hierdie planter se spesifikasies en die fyner details. Voorraad is beperk, so kry nou jou spesiale aanbod! www.agriafrika.co.za #AgriAfrika #YieldProPlanter #SpecialOffer
08 Aug 2025
Hoe lyk Agri Afrika op Nampo 2025? Hier is 'n vinnige toer van wat alles by die Agri Afrika stand is. Baie grondbewerking toerusting en nog meer grondbewerking toerusting. https://www.agriafrika.co.za/ #AgriAfrika #Grondbewerking #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2025
Hoekom moet jy kyk na Agri Afrika se Legend Subsoiler? Marius Tolmay vertel ons presies. www.agriafrika.co.za #ArlingtonBoeredag2024 #AgriAfrika #LegendSubsoiler #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Oct 2024
Agri Afrika is die wenners van die tapkar-resies by die Stroper Resies 2024! Met trots gebring aan julle deur Engen SA. www.agriafrika.co.za #StroperResies2024 #TapkarResies #AgriAfrika #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Aug 2024
Radium Engineering, Great Plains, 'n Case IH selfloper spuit, 'n Hardi SA spuit asook 'n Kverneland spuit hier by Arlington Boeredag 2024 www.arlingtonboeredag.co.za #ArlingtonBoeredag2024 #RadiumEngineering #GreatPlains #AgriAfrika #CaseIH #HardiSA #Kverneland #Jupidex #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2024
Agri Afrika Tapkar hier op Grootpan by die Stroper Resies 2024. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.agriafrika.co.za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #AgriAfrika #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Jun 2024
Hoe lyk Agri Afrika se tapkar reeks op NAMPO 2024? Ons gooi sommer die Caddy ook in! www.agriafrika.co.za #Nampo2024 #AgriAfrika #TapkarReeks #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2024
Nuwe Tapkar en planter special by Agri Afrika op NAMPO 2024. www.agriafrika.co.za #Nampo2024 #AgriAfrika #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 May 2024