Legend Cross Till | Marius besluit op 3-in-1 toe hulle vir 2-in-1 gevra het.
Legend Cross Till | Een strook het meer bossies; die volgende wil reste waai - klim jy af om iets te verander? Met Agri Afrika se Legend Cross Till verstel jy die skottelhoek hidroulies vanuit die kajuit terwyl jy ry. Sien jy meer onkruid, maak jy die hoek groter sonder om stil te hou of van implement te wissel. Marius verduidelik hoekom hy op ’n 3-in-1 besluit het toe hulle vir 2-in-1 gevra het. Meer inligting: https://www.agriafrika.co.za/crosstill Kontak Marius: 083 581 5709 #AgriAfrika #CrossTill #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Waarom drie bewerkings in een masjien 00:06 Vertikaal 0°–3°: Sny reste sonder ’n blad 00:23 Minimum (Deklaag) 3°–6°: Pen materiaal teen die wind 00:45 Bossies uithaal en werksdiepte 00:54 Konvensioneel tot 10°: Land rooi maak en reste begrawe 01:06 Hidrouliese verstelling on-the-go uit die kajuit












Comments
No comments yet. Be the first!