Loading results…
Loading results…
Tagged #bekenklouseer
6 results
Arme Jan van Riebeeck… nou kry hy selfs die skuld vir bek-en-klouseer. 😅 Maar gelukkig is Jan ’n man met ’n plan. As jy wil registreer as ’n gemagtigde persoon om jou beeste te ent, kan Bloutand jou help om die proses makliker te volg — sommer via WhatsApp of op die web. ✅ Registreer as ’n gemagtigde persoon ✅ Volg die stappe vir enting ✅ Stel die nodige partye in kennis ✅ Kry jou proses reg sonder onnodige gesukkel Stuur **“Hi”** op WhatsApp na 0600 1652 57, of gaan na: www.bloutand.co.za Maak jou registrasie reg en sort jou besigheid uit. #Bloutand #BekEnKlouseer #BKS #Beesboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Aug 2026
Boere, as jy wil registreer om authorisation te kry om jou diere te ent, kan jy dit nou deur Bloutand doen. Gaan na [www.bloutand.co.za](http://www.bloutand.co.za), maak jou profiel oop en registreer as ’n authorised person. Jy kan dan jou diere oplaai en die nodige inligting invul om die proses te volg. Bloutand maak dit ook moontlik om die plaaslike veeartse in kennis te stel wanneer jy beplan om te ent — volgens die vereistes en tydlyn wat uiteengesit is. 📌 Onthou: Registreer betyds, maak seker jou diere se inligting is opgelaai, volg die vereistes, en gebruik slegs toepaslike geakkrediteerde entstof met die regte koue ketting. Gaan registreer hier: [www.bloutand.co.za](http://www.bloutand.co.za) #Bloutand #BKS #BekEnKlouseer #VeeBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Aug 2026
Hoe kan jy as boer jou kudde beskerm teen bek-en-klouseer? Willem van Jaarsveld, ’n Biosekuriteit-Marshall, deel by die FarmSpace Pro-Tour in Paarl praktiese wenke oor wat jy kan doen om infeksie te voorkom of te beperk. www.rmis.co.za #RMIS #Biosekuriteit #BekEnKlouseer #ProTourKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Sept 2025
Wat is Pro Tour? Shaded seating met big screens, demos en inligting. Willie Jones kom gesels oor voer, Willem van Jaarsveld gesels oor die risikos van Bek-en-Klouseer en dan het ons Rusty wat 10 jaar onskuldig in die tronk was wat met die volgende generasie gaan gesels. R100 - ENTRY only / R300 VIP all inclusive kaartjie: www.farmspace-ticket.co.za #ProTourPaarl #WillieJones #BekEnKlouseer #OnsToekoms #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Aug 2025
Kan Bloutand Cattle Tracking help met die hele Bek en Klouseer besigheid? www.bloutand.co.za Read here: https://farmspace.co.za/articles/count-your-cattle-without-the-headaches-a-smarter-and-simpler-way-to-manage-your-herd/ Kontak vir Dylan: 0711607514 of Tjoopie: 0829440432 #BloutandCattleTracking #BekEnKlouseer #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2025
Bio-sekuriteit is vandag belangriker as ooit in die vleisbedryf. Ek gesels met Carel Chambers van Vleissentraal oor hoe hulle dinge bedryf. Dink jy nie dit is tyd dat almal dit so doen nie? #Vleissentraal #Biosekuriteit #BekenKlouSeer #Siektes #Farmspace #Onspraatboer
12 Oct 2023