F
FarmspaceArme Jan van Riebeeck… nou kry hy selfs die skuld vir bek-en-klouseer. 😅
Arme Jan van Riebeeck… nou kry hy selfs die skuld vir bek-en-klouseer. 😅 Maar gelukkig is Jan ’n man met ’n plan. As jy wil registreer as ’n gemagtigde persoon om jou beeste te ent, kan Bloutand jou help om die proses makliker te volg — sommer via WhatsApp of op die web. ✅ Registreer as ’n gemagtigde persoon ✅ Volg die stappe vir enting ✅ Stel die nodige partye in kennis ✅ Kry jou proses reg sonder onnodige gesukkel Stuur **“Hi”** op WhatsApp na 0600 1652 57, of gaan na: www.bloutand.co.za Maak jou registrasie reg en sort jou besigheid uit. #Bloutand #BekEnKlouseer #BKS #Beesboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!