Loading results…
Loading results…
Tagged #biologiesevoeding
4 results
Buffer grond teen soute met kompostee! Ons hoor by NJ waarom hy besluit het om Ecosoil te nader en hoe die besluit sy boerdery gebaat het. Vir meer inligting kontak vir Niel Ferreira of Jako Pieterse. Niel Ferreira - 067 426 5885 Jako Pieterse - 072 906 1636 https://www.ecosoil.co.za/contact #Ecosoil #Kompostee #EcoDelta #BiologieseVoeding #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:05 – Rosyntjieverbouing in Vanrhynsdorp se soutgrond 00:46 – Die uitdagings van rosyntjieproduksie 01:10 – Hoe beïnvloed soutwater en soutneerslae die grond? 01:49 – Waarom Ecosoil as oplossing oorweeg is 01:56 – Hoe werk kompostee in die grond? 02:12 – Die rol van mikrobes in voedingstofbeskikbaarheid 02:41 – Geenbewerking en die behoud van grondgesondheid 03:07 – Organiese teenoor chemiese grondbestuur 03:25 – Produksiekoste en langtermyn-grondgesondheid 03:41 – Ecosoil se benadering tot volhoubare rosyntjieverbouing
12 Oct 2026
Verbeter korrelgrootte met EcoDelta voeding! Jaco vertel ons hoe EcoSoil se EcoDelta-program deel vorm van ’n gesonde wingerd en sterk korrelontwikkeling. Vir meer inligting kontak vir Niel Ferreira of Jako Pieterse. Niel Ferreira - 067 426 5885 Jako Pieterse - 072 906 1636 https://www.ecosoil.co.za/contact #Ecosoil #Kompostee #EcoDelta #BiologieseVoeding #Grondgesondheid #Druiweboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:05 – Tafeldruiwe in Vredendal: kwaliteit en plantgesondheid 0:39 – Wat word alles op die plaas geproduseer? 1:05 – Bio-voeding en die EcoSoil Eco Delta-program 1:26 – Belowende seisoen en sterk korrelgroei 1:43 – Allison-tafeldruiwe reeds op 17 mm 2:05 – Wat wys die grondprofiel en wortelgroei? 2:21 – Groter wortelstelsel vir beter hittebestandheid 2:54 – Mikro-organismes en natuurlike balans in die grond 3:09 – Siektedruk in tafeldruiwe 3:42 – Hoe eenvoudig is die program om toe te pas? 4:03 – Sapontledings, ondersteuning en blokbesoeke 4:45 – Hoekom biologiese boerdery oor grondgesondheid gaan
16 Sept 2026
21 Jaar van saam met die natuur boer! Vandag vier Ecosoil 21 jaar van groei en waarde toevoeg op Suid-Afrikaanse plase. Luister na die mense wat deel was van die reis. Vir meer inligting kontak vir Niel Ferreira of Jako Pieterse. Niel Ferreira - 067 426 5885 Jako Pieterse - 072 906 1636 https://www.ecosoil.co.za/contact #Ecosoil #Kompostee #EcoDelta #BiologieseVoeding #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Sept 2026
Wat sê John na 4 jaar sonder chemie? Ons gesels in Vredendal met John oor sy skuif na Ecosoil en die resultate wat hy met ’n meer biologiese benadering sien. Vir meer inligting kontak vir Niel Ferreira of Jako Pieterse. Niel Ferreira - 067 426 5885 Jako Pieterse - 072 906 1636 https://www.ecosoil.co.za/contact #Ecosoil #Kompostee #EcoDelta #BiologieseVoeding #Grondgesondheid #Druiweboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – In Vredendal: ’n Pragtige druiwe-oes 00:31 – Ontmoet John en sy boerdery 01:14 – Hoe die bemestingsprogram vroeër gewerk het 02:21 – Die skuif na biologiese voeding 02:39 – Resultate met kompostee 03:03 – Minder chemie, meer biologiese voeding 03:49 – Produksie, kwaliteit en minder claims 04:15 – Peste, plae en beter balans in die wingerd 04:53 – Sapontledings wys die verskil 05:33 – John se raad en vooruitblik 05:46 – Gesonde grond, gesonde plante 06:13 – Meer oor Ecosoil en biologiese voeding
17 Aug 2026