Verminder swamsiektes met EcoDelta bemesting!
Verminder swamsiektes met EcoDelta bemesting! Ons gesels met NJ om te hoor watter verskil hy gesien het met die implementering van Ecosoil op sy plaas. Vir meer inligting kontak vir Niel Ferreira of Jako Pieterse. Niel Ferreira - 067 426 5885 Jako Pieterse - 072 906 1636 Agente welkom: kontak vir [email protected] https://www.ecosoil.co.za/contact #Ecosoil #Kompostee #EcoDelta #BiologieseVoeding #DonsigeSkimmel #Donsskimmel #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Ecosoil se EcoDelta-program op druiwe 00:56 – Organiese teenoor chemiese bemesting 02:18 – Die impak van donsskimmel op druiwetrosse 02:49 – Vergelyking van bemestingsprogramme 04:17 – Kostes en besparing op kunsmis 04:58 – Die verband tussen grondgesondheid en plantgesondheid 05:16 – Monitering en stikstofbesparing 06:18 – Vier jaar op die EcoDelta-program 06:40 – Grondreserwes en aanvulling van voedingstowwe 07:50 – Waarom oorskakel na ’n meer organiese benadering? 08:48 – Die waarde van kompostee 09:54 – Langtermyn grondgesondheid en volhoubare produksie 11:12 – Risikobestuur in wingerdbou












Comments
No comments yet. Be the first!